Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 3, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Die Stoor is in Upington geleë en is 'n gerieflike woonstel met 'n aparte ingang. Dit is ideaal geleë om in die behoeftes van sakereisigers en vakansiegangers te voorsien.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste. Die oopplan-uitleg het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe en is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot hul eie privaat stoep en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby verskeie winkels, hospitale, skole, en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Irene S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, net waarvoor ons daarvoor was voor ons die lang pad gevat het. Ons was net vir een aand daar, maar sal dit beslis aanbeveel. Als wat ons nodig...
Sien meer
Jan 2025
Marlene O
Saam met vriende
5.0
Regtig puik en privaat verblyf. Heerlik gebly! Sal beslis julle akkommodasie aanbeveel!
Sep 2024
Alezander M
Gesin met klein kinders
5.0
Agtermakaar. Het baie lekker gebly. Alles was on point!
Aug 2024
Mpho J
4.8
Amazing. The environment was very calm; I enjoyed the peace and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jeremia B
4.6
No. Yes, stil area met al die geriewe.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Strydomstraat 3, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Stoor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 3, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45662a26cf0f458b850194d9bda422f2c436a00ec0dfa62f83620b3f164f6bee0da1acfc6ca4600fea478eec9e109b8dbafd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 3 Strydom Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.44027777713 21.263142815349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang