Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Die Stoor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carla P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Johan is 'n aangename gasheer.

Knus winterslakens en heerlike ontbyt!

Beyers L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers L

Absoluut awesome.

As jy op soek is na verblyf met diens, plat op die aarde mense, plaas, gerief, lekker etes, oop ruimtes, daaglikse skoonmaak, en nog vele meer, dan is Die Stoor jou antwoord. Wat 'n lekker paar dae het ons gehad.

Johannes Hendrik W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hendrik W

Dit was 'n baie besondere plek en sal weer daar gaan bly.

Dit is 'n baie besondere plek en 'n mens kan daar ontspan.

Johann K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Lekker plaas ervaring met baie sorg en liefde.

Baie, baie lekker gebly. Vriendelik mense - baie gasvry, persoonlike diens. Lekker ontbyt.

Michelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie rustige, pragtige plekkie.

Baie vriendelik verwelkom. Lekker ontbyt met 'n nuwe spyskaart elke dag! Daar was voorsiening met warm komberse en verwarmers.

Gerrie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V

Uit die dorp op 'n plaas, baie mooi en rustig.

Om te begin, die vrou wat daar werk het ons baie mooi gehelp. Ek dink die hoogtepunt is die ontbyt en die atmosfeer daarby. Regte plaasontbyt. Sal ek weer daar bly, ja, dit is baie pragtig. Die eienaar wil net weet of jy gemaklik is. Well done Die Stoor.

Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Simply outstanding.

We stayed in Silo 1. Great accommodation. Friendly helpful hosts. We received much more than we expected. Most delicious breakfast on morning of departure, which was included in the price.

Megan T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan T

Uitstekend!

Baie baie oulike plek. Ons het lekker geslaap en ook 'n heerlike ontbyt.

Anel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Wonderlike ervaring.

Ons sal beslis weer Die Stoor besoek. Die gasvryheid was iets besonders. Heerlike ontbyt met groot verskeidenheid.

Johan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Man, wat 'n pragtige plek. Netjies, skoon en die die diens is uitstekend.

Ek kon nie eers oorslaap nie weens mediese redes. Ek is nie 'n sent gevra omdat hul alreeds met die kos begin het nie. Uitstekende diens.

Kay F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay F

Lekker en gesellig.

Die gashere is baie vriendelik, asook die personeel. Dit was heerlik.

Mellie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellie B

Rustige plaasatmosfeer.

Skoon en netjies. Vriendelike en behulpsame eienaars en staf. Kunstige plekkie.

Spokie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spokie V

Heerlikste verblyf in jare.

Baie lekker en 'n rustige omgewing.

Izelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Izelle P

Disappointed.

Not what we booked.

Mellie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mellie B

Baie lekker gekuier.

Rustige plaas atmosfeer, kunstige plekkie en vriendelike mense.

Automotive Equipment Inter P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Automotive Equipment Inter P

Wonderlik.

Was heerlik verras met soveel detail en gasvryheid , regtig 'n belewenis, sal beslis weer daar gaan draai.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klippanplaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArHWdDrWTzQW641NWi2dTDLmlgca49LqANrZlxNdnpGhnt3C7r6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Klippan Farm Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.311110497075 26.785357212997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang