Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Carla P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Johan is 'n aangename gasheer. Knus winterslakens en heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beyers L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absoluut awesome. As jy op soek is na verblyf met diens, plat op die aarde mense, plaas, gerief, lekker etes, oop ruimtes, daaglikse skoonmaak, en nog vele meer, dan is Die Stoor jou antwoord. Wat 'n lekker paar dae het ons gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Hendrik W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was 'n baie besondere plek en sal weer daar gaan bly. Dit is 'n baie besondere plek en 'n mens kan daar ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lekker plaas ervaring met baie sorg en liefde. Baie, baie lekker gebly. Vriendelik mense - baie gasvry, persoonlike diens. Lekker ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie rustige, pragtige plekkie. Baie vriendelik verwelkom. Lekker ontbyt met 'n nuwe spyskaart elke dag! Daar was voorsiening met warm komberse en verwarmers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Uit die dorp op 'n plaas, baie mooi en rustig. Om te begin, die vrou wat daar werk het ons baie mooi gehelp. Ek dink die hoogtepunt is die ontbyt en die atmosfeer daarby. Regte plaasontbyt. Sal ek weer daar bly, ja, dit is baie pragtig. Die eienaar wil net weet of jy gemaklik is. Well done Die Stoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Simply outstanding. We stayed in Silo 1. Great accommodation. Friendly helpful hosts. We received much more than we expected. Most delicious breakfast on morning of departure, which was included in the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Uitstekend! Baie baie oulike plek. Ons het lekker geslaap en ook 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Wonderlike ervaring. Ons sal beslis weer Die Stoor besoek. Die gasvryheid was iets besonders. Heerlike ontbyt met groot verskeidenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Man, wat 'n pragtige plek. Netjies, skoon en die die diens is uitstekend. Ek kon nie eers oorslaap nie weens mediese redes. Ek is nie 'n sent gevra omdat hul alreeds met die kos begin het nie. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klippanplaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArHWdDrWTzQW641NWi2dTDLmlgca49LqANrZlxNdnpGhnt3C7r6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Klippan Farm Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.311110497075 26.785357212997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang