Die Stoor
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klippanplaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Stoor is 'n gasteplaas en funksielokaal op 'n produserende plaas tussen Bothaville en Viljoenskroon, 'n mielie- en beesboerdery dorpie in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy voetslaanroetes en historiese besienswaardighede. Dit is die perfekte plek om te bly om die besige stadslewe te ontsnap.
Verblyf word gebied in 7 eenhede wat saam slaapplek vir 14 gaste het. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en/óf 'n stort.
Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe en 2 funksielokale in. Doendinge op die plaas sluit voëlkyk, bergfietsry en swem in.
Doendinge in die area is visvang en tennisspeel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Klippanplaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Die Stoor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klippanplaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang