Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoor

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klippanplaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Stoor is 'n gasteplaas en funksielokaal op 'n produserende plaas tussen Bothaville en Viljoenskroon, 'n mielie- en beesboerdery dorpie in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy voetslaanroetes en historiese besienswaardighede. Dit is die perfekte plek om te bly om die besige stadslewe te ontsnap.

Verblyf word gebied in 7 eenhede wat saam slaapplek vir 14 gaste het. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en/óf 'n stort.

Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe en 2 funksielokale in. Doendinge op die plaas sluit voëlkyk, bergfietsry en swem in.

Doendinge in die area is visvang en tennisspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Carla P
Saam met lewensmaat
5.0
Johan is 'n aangename gasheer. Knus winterslakens en heerlike ontbyt!
Jun 2024
Beyers L
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut awesome. As jy op soek is na verblyf met diens, plat op die aarde mense, plaas, gerief, lekker etes, oop ruimtes, daaglikse skoonmaak, en nog...
Sien meer
Okt 2023
Johannes Hendrik W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie besondere plek en sal weer daar gaan bly. Dit is 'n baie besondere plek en 'n mens kan daar ontspan.
Aug 2023
Michelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustige, pragtige plekkie. Baie vriendelik verwelkom. Lekker ontbyt met 'n nuwe spyskaart elke dag! Daar was voorsiening met warm komberse en ver...
Sien meer
Jul 2023
Johann K
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker plaas ervaring met baie sorg en liefde. Baie, baie lekker gebly. Vriendelik mense - baie gasvry, persoonlike diens. Lekker ontbyt.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Klippanplaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Die Stoor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klippanplaas, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArHWdDrWTzQW641NWi2dTDLmlgca49LqANrZlxNdnpGhnt3C7r6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Klippan Farm Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.311110497075 26.785357212997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang