Die Strand Woonstel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus&Cora Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanus B - Sep 2024
Algehele gradering
Woonstel baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.
Micaela P - Sep 2024
Algehele gradering
The hosts were very friendly and helpful.
Isak W - Jun 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing and beautiful.
Hannes B - Jan 2024
Algehele gradering
Die blyplek was in 'n rustige area. Ons het dit terdeë geniet om daar tuis te gaan.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Hannes, dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Maak gerus weer so as julle hierdie kant toe kom. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Baie seëninge, Kobus en Cora.
Gus S - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Hi Gus,
Dankie dat jy ons plek gekies het vir jou oornag. Dit was goed om jou te ontmoet.
Volgende keer moet jy langer bly en darem die Strand ook geniet.
Hoop om jou weer te sien.
Baie seën,
Kobus en Cora.
Marina M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Die Strand Woonstel se terugvoer
Marina, baie dankie dat julle Die Strand Woonstel gekies het vir julle Kaap-vakansie! Dit was lekker om julle te leer ken en julle is baie welkom om weer te kom.
Alta E - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en net 'n plesier om by te bly.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het Alta. Dit was goed om julle te leer ken. Julle is altyd weer welkom. Seën vir julle.
Alicia A - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties, lekker cosy.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Alicia, ons is baie bly dat julle dit hier geniet het. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te leer ken. Seën en voorspoed vir julle gesin.
Leonie S - Sep 2023
Algehele gradering
It is a nice place also for seen.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Thank you for your positive review Leonie. It was good to meet all the ladies that came for the conference. May God bless you all.
Lizette W - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, liefdevol, besonders en netjies.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Lizette, dit was goed om julle hier te hê. Baie dankie dat julle Die Strand Woonstel gekies het. Julle is altyd weer welkom. Seën vir julle.
Sannette U - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Sannette. Ons is bly dat julle die tyd hier geniet het. Kom gerus weer. Groete en seën vir julle.
Tristan V - Jan 2023
Algehele gradering
Was 'n wonderlike kuier.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, Tristan. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer as julle van die matrieks wil wegkom.
Lukas K - Jan 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf met perfekte ligging en veilige parkering.
Lees meerDie Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Lukas. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer as julle 'n kans kry.
Freek D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie, Freek. Ons waardeer dit baie. Baie dankie weereens dat julle by ons oorgebly het. Julle kan dit gerus weer doen. Seëninge en groete. K&C
André D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gul ontvang deur 'n vriendelike gasheer en gasvrou wat mens sommer dadelik tuis laat voel het in die gerieflike en skoon woonstel. Alles wat 'n mens nodig het.
Die Strand Woonstel se terugvoer
So baie dankie André. Ons waardeer jou positiewe reaksie op julle verblyf hier. Ons sien uit daarna dat julle weer kom. Baie groete, K&C
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Eienaars het ons baie vriendelik ontvang, baie netjiese verblyf en stil en rustige omgewing.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Johan en Sarie, dit was goed om julle te leer ken en net 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die woonstel wat so netjies agtergelaat is. Ons hoop ons sien mekaar sommer gou weer. Seën vir julle.
Cindy P - Jan 2022
Algehele gradering
Ontspanne. Mooi. Pragtig. Liefdevol.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Cindy. Ons is baie bly julle kon kom en dalk sien ons mekaar wees later in die jaar.
Mooi loop.
Frikkie S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Frikkie, dit was goed om jou te ontmoet. Ons wens daar was tyd om jou beter te leer ken. So jammer dat die melk, wat gewoonlik in die yskas gesit word, met jou besoek vergeet is. Dankie vir jou terugvoer daaroor. Hoop ons sien mekaar weer.
Verdine W - Nov 2021
Algehele gradering
Die kuier was uitstekend.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Verdine, dit was so lekker om jou en jou familie te ontmoet. Baie dankie dat julle die woonstel so netjies agtergelaat het - ons waardeer dit sommer baie. Julle is enige tyd weer welkom!
Wanda S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Wanda, dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom. Die woonstel is baie netjies agtergelaat, wat ons baie waardeer het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Seëninge vir julle.
Aatikah N - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, lekker verblyf naby die see en dit is puik vir enige familie saamtrek, wegbreek of net lekker kuier.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Aatikah. Julle was uitstekende gaste en ons waardeer dat julle ons plek weer so netjies gelos het. Dit maak dit altyd 'n plesier. Julle moet regtig weer kom en ons hoop nie dit is te ver in die toekoms nie. Baie seëninge vir julle.
Nicole W - Feb 2020
Algehele gradering
Quite area, beautiful home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die omgewing is baie mooi, huis weg van die huis af.
Alles was perfek vanaf die aankoms, tot ons vertrek. Pragtige huis en lieflike eienaars.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Hi Nicole, baie dankie dat julle ons plek gekies het. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir julle bedagsaamheid met die beddegoed. Ons waardeer dit baie.
Ons hoop ons sien julle weer iewers in die toekoms.
Groete en seëninge.
Celia H - Jan 2020
Algehele gradering
Uitmuntende, rustige en netjiese verblyf.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het Celia. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir julle bedagsaamheid deur die woonstel so mooi skoon te los en ook al die reëls te gehoorsaam.
Ons sal julle graag weer eendag wil ontvang.
Mooi loop en seëninge vir julle.
Ju-lynn C - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Die Strand Woonstel se terugvoer
Hi Ju-lynn en Deon, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir julle lekker gesels. Ons wens daar was meer tyd vir nog. Kom gerus weer by ons oorbly. Dit sal lekker wees om die kinders ook dan te sien.
Strand-groete.
Liza C - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het Liza. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook dat julle die woonstel so mooi skoon gelos het. Ons hoop ons sien julle weer.
Baie groete en seëninge.
Helen J - Aug 2019
Algehele gradering
Was rustig en ons het dit baie geniet.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Helen. Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie dat julle die woonstel so mooi skoon gelos het. Ons waardeer dit baie. Ons hoop ons sien julle weer.
Gerda W - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige private veilige verblyf naby aan alles. Het al my verwagtings oorskry.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Hi Gerda,
Baie dankie dat julle hier kom kuier het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sterkte met al julle dinge en veral met jou groot uitdaging.
Seën en groete
Kobus en Cora.
Fielies K - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik en smaakvol. Ons het lekker gerus.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou kuiertjie hier by ons Fielies. Dit was lekker om jou en Susan te ontmoet.
Seën en sterkte vir julle toer verder.
Kobus en Cora
Candice Q - Jun 2019
Algehele gradering
The oom and tannie are amazing and so friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die oom en tannie is wonderlik en so vriendelik.
Ons het ons herdenking daar gevier. Dit was wonderlik. Ek het 'n baie lekker, magiese tyd gehad en sal beslis weer gaan. Alles is op standaard. Ek is mal daaroor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Thank you for your nice review Candice. We really appreciate your staying over at our place. Please come again.
Blessings,
Kobus en Cora.
Martha V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker by die see.
Lees meerDie Strand Woonstel se terugvoer
Liewe Martie,
Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was lekker om julle hier te hê en julle is enige tyd weer welkom om hier tuis te gaan.
Strand-groete,
Kobus en Cora.
Hendrik D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, veilige verblyf wat alles en meer gebied het wat van vakansieverblyf verwag kan word.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het Hendrik. Ons hoop julle kuier en rus verder ook lekker.
Dankie dat julle die probleem met die water so mooi hanteer het. Ons waardeer dit baie.
Seëninge en groete
Kobus en Cora
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Johan,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was so goed om julle te leer ken en lekker om julle hier te hê. Dankie dat julle die beurtkrag met grasie aanvaar het! Jy sal nie glo nie, maar nét nadat julle weg is, het ons 'n groter yskas, waarvan die onderste helfte 'n vriesgedeelte is, gekoop. Julle is enige tyd weer welkom om hier tuis te gaan.
Wilma W - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie hier by ons Wilma. Dit was lekker om julle te leer ken. Ons hoop om julle of julle familie weer hier te ontvang.
Baie groete en seëninge,
Kobus en Cora
Janin T - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle klomp hier kom oorbly het. Dit was lekker om julle te leer ken. Die vinnige kuiers tussen julle partytjies deur was baie aangenaam. Volgende keer moet ons dit weer doen.
Baie groete en seën vir julle,
Kobus en Cora.
Magdel M - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlike verblyf met dierbare gasheer en gasvrou!
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle kom oorbly het Magdel. Dit was lekker om julle te leer ken en om julle hier te hê. Jy en Jan kan gerus weer kom en ons hoop dit is nie te ver in die toekoms nie.
Baie groete,
Kobus en Cora.
Amanda B - Sep 2018
Algehele gradering
Kan beslis aanbeveel.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Liewe Amanda,
Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom. Ons hoop die toekoms is nie te baie ver dat ons julle weer sien nie.
Baie seën en groete,
Kobus en Cora.
Amanda J - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Amanda. Dit was lekker om jou te leer ken, ons is jammer dat ons nie die hele familie kon ontmoet nie. Julle is enige tyd welkom om weer in Die Strand Woonstel tuis te gaan. Seën vir al die uitdagings, vir die res van die jaar.
Strand-groete
Kobus en Cora
Martina V - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik in Die Strand Woonstel gebly; uiters gasvry ontvang, uiters netjies en absoluut alles wat ons nodig gehad het!
Die Strand Woonstel se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Ons kon 'n lekker kuier ook inpas en dit was so goed om van hulle te leer. Baie wyse 2 mense en 'n eer om hulle te kon leer ken.
Kom gerus weer. Julle is baie welkom.
Kobus en Cora.
Natasha J - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Dit was so lekker dat julle by ons kom oorbly het. Ons het lekker oor die OU dae kon praat en klein Luan was 'n oulike ekstra. Julle kan gerus weer kom.
Lekker werk en seën vir die jaar wat voorlê.
Kobus en Cora.
Andries L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het. Dit was lekker om julle te leer ken. Kom gerus weer eendag.
Baie seëninge vir julle.
Kobus en Cora.
Lisane P - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike en ruim woonstel.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te hê Lisane. Julle moet gerus weer kom. Baie sterkte met julle planne.
Groete en seëninge,
Kobus en Cora.
Sune S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en vriendelike mense.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier hier by ons Sunè. Dit was goed om julle te leer ken en ons sal julle graag weer met julle volgende besoek wil ontvang. Ons hoop die boerdery vorder mooi.
Baie seëninge vir julle,
Kobus en Cora.
Abe S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was huis weg vanaf huis. Ons het nie eers gevoel ons is in 'n woonstel nie. Die ontvangs was bo ons verwagtinge.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Beste Abe
Baie dankie vir jul mooi resensie en dat julle by ons kom oorbly het! Dit was lekker om julle twee te ontmoet, julle is sulke geïnspireerde mense.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Baie seën vir julle.
Elbie N - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige blyplek!
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir julle lekker kuier hier by ons Elbie. Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Jacobus V - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflike gasheer en -dame in pragtige woonstel met alle nodige fasiliteite.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Jacobus. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Ons het sommer gou ook die Pukke-konneksie opgetel en die kuier lekkerder gemaak.
Ons is regtig bly julle kon hier by ons oorbly. Kom gerus weer.
Baie groete en seëninge.
Kobus en Cora.
Waheed L - Sep 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie, baie lekker, ons sal weer daar wil bly.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Dankie dat julle by ons kom oorbly het Waheed. Dit was lekker om julle gesin te ontmoet. Julle moet gerus weer kom.
Baie groete en seën,
Kobus en Cora.
Linda H - Mei 2017
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly!
Die Strand Woonstel se terugvoer
Hi Linda,
Baie dankie dat julle ons plek gekies het. Ek is net spyt ek het julle gemis. Julle sal vir seker weer moet kom dat ek en Willem 'n kuier kan inkry.
Seën en voorspoed vir julle,
Kobus
Brandon L - Mei 2017
Algehele gradering
Die beste tyd ooit.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom oorbly het, Brandon. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Kom gerus weer en kom geniet die mooi Strand.
Baie seën vir julle in julle werk en waar julle bly.
Lekker groete
Kobus en Cora
Woutje B - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige gerief in lekker buurt.
Lees meerDie Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie oor ons plek. Ons is so bly julle kon hier bly en julle sake doen. Ons hoop ons kan julle dan weer huisves.
Baie seën vir julle,
Kobus en Cora.
Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was baie verfrissend, sal definitief weer gaan.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Dankie dat julle by ons kom oorbly het Johan. Julle is 'n oulike gesin en ons is bly ons het julle ontmoet. Julle moet gerus weer kom.
Baie groete en seën vir julle,
Kobus en Cora.
Christine V - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle hier kom kuier het Christine, ons voel geëerd.
Baie dankie ook vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit so baie.
Julle moet gerus weer kom en dan moet Chris die braai resepte saambring.
Groete en seën,
Kobus en Cora.
Helizaan L - Nov 2016
Algehele gradering
Huislik.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Helizaan. Julle het so vinnig gekuier, julle sal dit iewers moet kom herhaal sodat ons weer kan gesels.
Sterkte vir julle in die besigheid.
Mooi Christusfees vir julle.
Willa G - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het en meer.
Die Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoer Willa. Ons waardeer dit so baie. Julle was ons eerste gaste en julle het ons moed gegee vir die res.
Julle moet gerus weer kom as julle kansie kry.
Baie seën en groete,
Kobus en Cora.
Crystal M - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 46, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang