Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Strand Woonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Micaela P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

The hosts were very friendly and helpful. It was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absolutely amazing and beautiful. We absolutely loved our stay. The place had a nice, calm, and quiet atmosphere. We will definitely go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die blyplek was in 'n rustige area. Ons het dit terdeë geniet om daar tuis te gaan. Hi, dit was lekker om by die woonstel te bly vir die vakansie. Alles was regtig uitgesorteer by die woonstel. Ek sal nogals weer tuisgaan met my volgende vakansie by die woonstel. Die mense van die woonstel het ons mooi ontvang en was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus&Cora
Die Strand Woonstel
Hannes, dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Maak gerus weer so as julle hierdie kant toe kom. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Baie seëninge, Kobus en Cora.

Gus S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Lekker. Basies net daar geslaap. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus&Cora
Die Strand Woonstel
Hi Gus, Dankie dat jy ons plek gekies het vir jou oornag. Dit was goed om jou te ontmoet. Volgende keer moet jy langer bly en darem die Strand ook geniet. Hoop om jou weer te sien. Baie seën, Kobus en Cora.

Marina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie lekker! Dankie vir julle gasvryheid. Die woonstel was netjies en skoon, wat dit 'n plesier gemaak het om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus&Cora
Die Strand Woonstel
Marina, baie dankie dat julle Die Strand Woonstel gekies het vir julle Kaap-vakansie! Dit was lekker om julle te leer ken en julle is baie welkom om weer te kom.

Alta E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies en net 'n plesier om by te bly. Baie aangename en lekker vakansieverblyf. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus&Cora
Die Strand Woonstel
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het Alta. Dit was goed om julle te leer ken. Julle is altyd weer welkom. Seën vir julle.

Alicia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasties, lekker cosy. Alles is daar wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die plek was netjies en skoon. Ons het kinders en hulle het hul baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus&Cora
Die Strand Woonstel
Alicia, ons is baie bly dat julle dit hier geniet het. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te leer ken. Seën en voorspoed vir julle gesin.

Leonie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit is 'n lekker plek ook vir gesien. It was awesome to stay and feel safe around the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus&Cora
Die Strand Woonstel
Thank you for your positive review Leonie. It was good to meet all the ladies that came for the conference. May God bless you all.

Lizette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Vriendelik, liefdevol, besonders en netjies. Baie dankie aan die eienaars, Cora en Cobus. Julle gasvryheid was amazing, en baie dankie vir die beskuit, melk en die lekker beet chutney, sal definitief terugkom! Die Strand Woonstel is 'n "wow".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus&Cora
Die Strand Woonstel
Lizette, dit was goed om julle hier te hê. Baie dankie dat julle Die Strand Woonstel gekies het. Julle is altyd weer welkom. Seën vir julle.

Sannette U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Mooi skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus&Cora
Die Strand Woonstel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Sannette. Ons is bly dat julle die tyd hier geniet het. Kom gerus weer. Groete en seën vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus&Cora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 46, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA036c40b8bf9b982427ad81f8ef9a705d4bd802d8d4c90e9e353113eb1440ca6aec8d30186220407c43dc4d16354f030fac86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 46 Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112042172386 18.828641921282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang