Die Strandhuis
Beskrywing
The Embuia het slaapplek 'n 2 tot 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin. Gaste moet asb. spesifiseer of hulle van albei kamers gebruik wil maak. Indien hulle net 1 kamer bespreek, sal die tweede kamer gesluit word. As albei kamers vir 2 gaste bespreek word, sal 'n ekstra koste gehef word. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n TV en 'n sitarea wat as 'n enkelwoonstel ingespan kan word. Die tweede en suite-slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat buite-ingang. Die voordeur lei na 'n stoep wat oor die see uitkyk en die agterdeur lei n a'n tuin. 'n Vlekvryestaal-braaitrollie en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100.
Kinders tussen 7 en 11 jaar betaal R180.
Die Embuia-kamer: gaste moet asb. spesifiseer of hulle van albei kamers gebruik wil maak. Indien hulle net 1 kamer bespreek, sal die tweede kamer gesluit word. As albei kamers vir 2 gaste bespreek word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Rosewood is 'n enkelwoonstel met slaapplek vir 2 gaste en 'n uitsig oor die see. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n vlekvryestaal-braaitrollie, 'n TV en 'n sitarea. Die voordeur lei na 'n klein stoep wat oor die see uitkyk en die agterdeur lei 'n tuin. Elke kamer het 'n plafonwaaier en parkeerplek op die perseel wat deur 'n afstandbeheer beveilig word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100.
Kinders tussen 7 en 11 jaar betaal R180.
Die Embuia-kamer: gaste moet asb. spesifiseer of hulle van albei kamers gebruik wil maak. Indien hulle net 1 kamer bespreek, sal die tweede kamer gesluit word. As albei kamers vir 2 gaste bespreek word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Greta's is 'n luukse eenheid en ideaal vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer is 'n geteelde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ruim oopplan-sitkamer, -eetarea, plafonwaaier, platskerm-TV en 'n kombuisie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100.
Kinders tussen 7 en 11 jaar betaal R180.
Die Embuia-kamer: gaste moet asb. spesifiseer of hulle van albei kamers gebruik wil maak. Indien hulle net 1 kamer bespreek, sal die tweede kamer gesluit word. As albei kamers vir 2 gaste bespreek word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The House is vir 'n gesin of 'n groep vriende geskik en het slaapplek vir 4 tot 7 gaste. Die huis is deur 'n tuin omring en het 'n groot stoep met 'n ingeboude braai. Daar is 'n sit- en eetarea, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser, 3 slaapkamers met see-uitsigte, 2 badkamers en 'n toesluitmotorhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100.
Kinders tussen 7 en 11 jaar betaal R180.
Die Embuia-kamer: gaste moet asb. spesifiseer of hulle van albei kamers gebruik wil maak. Indien hulle net 1 kamer bespreek, sal die tweede kamer gesluit word. As albei kamers vir 2 gaste bespreek word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaret Bacon-laan 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang