Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Guesthouse Parys

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 138 resensies vir La Belle Guesthouse Parys
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janneman M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneman M

Verblyf was netjies met al die basiese behoeftes gedek en nog meer!

Ons het lekker gebly. Het geen klagtes nie.

Marilyn V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn V

Vriendelike ontvangs en pragtige verblyf.

Dankie vir 'n heerlike oornag.

Nadia P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Alles was wonderlik. Ons het heerlik gebly by La Belle. Skoon, netjies en beskostigbaar. Bianca het uit haar pad gegaan om te help toe my dogtertjie siek raak. En ook toe my kar die volgende oggend nie wou start nie. Baie dankie Bianca!

Willem J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Lekker gebly.

Vriendelike ontvangs. Netjiese verblyf.

Willem H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Baie eenvoudig maar baie lekker gebly.

Sien sterre.

Monica C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Heerlike rusplek na 'n lang pad.

So gerieflik ingerig. Heerlike rusplek na 'n lang pad.

Mina F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina F

Het welkom gevoel.

Vriendelike diens. Skoon en netjies.

Magda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Ons is hartlik verwelkom en het baie lekker geslaap.

La Belle was presies wat ons nodig gehad het.

Philna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna M

Heerlik rustig.

Ons het heerlik gebly, als was 100% reg vir ons. Op 32 weke swanger was die swembad en lugversorging 'n absolute bederf in die hitte. Baie vriendelike ontvangs en hulp indien sou benodig.

Patrys B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrys B

Fantasties.

Baie lekker gebly, baie netjies.

Alet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Skoon, netjies, gerieflik, stil en rustig! Alles wat ons nodig het vir 'n heerlike.

Ons het baie lekker gebly!

Anwer C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwer C

Awesome.

Truly enjoyed my stay, place was very clean, private and quiet too. Recommended and will go back!

Zanzoinette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanzoinette D

Fantasties.

Baie lekker en gemaklik gebly!

Lizelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Fantasties.

Baie lekker. Die gastehuis het die geriewe gehad wat ons nodig gehad het.

Dieter B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B

Jy ervaar vriendelikheid, gasvryheid en professionaliteit by La Belle.

Dit was super lekker.

Hannetjie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B

Tuis en veilig gevoel in 'n vreemde omgewing. Sal beslis weer daar oorbly.

Beslis lekker gebly. Was gasvry ontvang, na die kamer geneem en alles gewys en verduidelik waar nodig. Kamer was skoon en baie gerieflik ingerig, met alles wat nodig was. Dankie Bianca!

Loura S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loura S

Lekke plek die.

Netjies en skoon, gemaklik met genoeg spasie, TV en aircon 'n bonus.

Yolandi C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Heerlike kuier.

Baie skoon en netjiese verblyf. Soveel fyn detail wat ons tydjie by die verblyf ekstra lekker gemaak het. Vriendelikste diens!

Melinda R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda R

Jammer ons het nie in persoon Bianca, die bestuurder, ontmoet nie!

Ons het die wegbreek geniet, dankie!

Christopher K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher K

Dit is 'n baie oulike gastehuis, veilig en vriendelike mense. Beveel dit aan!

Baie lekker gebly! Mense is baie vriendelik, kamer ruim, parkeerplek beskikbaar en altyd krag.

Zandri C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri C

Nice stay and friendly people.

We enjoyed staying here. There's an aircon in the room, DStv, and everything you need. Friendly people.

Human V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Human V

Skoon, netjies en gesellig.

Dit was aangenaam om daar oor te slaap en het ook 'n lekker geselsessie met die gasvrou gehad.

Annelene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene S

Vinnige kuier by rustige blyplek.

Heerlik gebly. Sal beslis weer oorbly as ons in Parys is.

Pieranda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieranda K

Ten spyte van my slegte nuus wat ek ontvang het na ons aankoms.

Die afsterwe van my ma kon ek nog steeds tuis voel. Dit was lekker mooi skoon en tot my broek gaan ophang en terug besorg. Het regtig lekker gerus. Sal weer daar oorslaap.

Adri D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Was alles die moeite werd. Sal weer daar wil oornag.

Als was perfek vir my. Is ook bederf met 'n fles kookwater vir ingeval daar loadshedding onverwags is.

Jacobus Albrecht G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Albrecht G

Excellent. Very friendly owner.

See stars.

Ray B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B

Lekker gholfnaweek.

Hartverskeurend om te sien hoe vinnig Parys agteruit boer m.b.t. slaggate, verkeerstekens wat gesteel word, vuil strate, boemelaars. Seker maar soos elke ander kleindorpie in SA?

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Hi Ray. Ja dit is baie hartseer. Die besigheids mense doen hulle bes om dinge beter te maak. Papiere word self opgetel in die dorp, slaggate word reggemaak maar dit raak net te veel. Save Ngwathe is n groep wat gestig is wat hard werk om alles te verander. Ons sukkel daagliks met water en krag. Dis hoekom ek solar en 3 water tanks het om dinge by ons kant reg te hou. Hartseerste is ek bly in Pta Oos en dit begin hier net so verval as jy om jou kyk maar ons almal hou moed dat dinge sal verander. Bly julle het lekker Golf gespeel en kom maar weer Parys toe. Groete Magda (Eienaar)

La Belle Guesthouse Parys
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jacques P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Nice secure parking. Room was clean and fresh and we received a very warm welcome.

I will definitely recommend La Belle. It had everything we needed. Good accommodation and great service.

Elize C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Sal La Belle Guesthouse beslis aanbeveel. Doen hulle bes om gaste welkom te laat voel.

Puik diens. Gaan die ekstra myl om gaste gelukkig te hou. Sal beslis weer daar bly.

Helgard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard M

Very pleasant stay. Close to all attractions. Comfortable clean and friendly environment.

For a quick getaway or perhaps a longer stay, La Belle Guesthouse Parys is ideally situated in Parys. The facility is neat and clean with comfortable rooms. The host Venessa, is super friendly and helpful and happy to assist with anything to make one's stay more pleasant and memorable. As a group of friends, we had a lovely time staying at La Belle.

Zamo S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamo S

Excellent service. Great hospitality.

The place deserve all the 5 star credits. Everything were just perfect. If I start getting into details I will end up writing an essay. I can't keep quiet about the host. We were like offered a family room at our arrival for convenience. She is doing a marvellous job. She was so helpful and interacted with her visitors. When I had a serious stomach bug emanating from something I ate at the event I attended. On the day of checking out on Sunday she gave me the self made medication and allowed us to stay more 2 hours to get better.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Thank you for your great review. We are very lucky to get all the great guests from Lekkeslaap.
Kind regards
La Belle Guesthouse Team.

La Belle Guesthouse Parys
Lize P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Was baie lekker.

Als was netjies en diens was ongelooflik goed.

Alet V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Skoon, netjies, gerieflik.

Ons het al voorheen hier gebly (toe dit nog Suid Ooster was) en was elke keer baie tevrede en gelukkig met ons kamer! Raserige bure in kamer langs ons, maar dit is nie La Belle se skuld nie. Dankie vir rustige, veilige, skoon en gerieflike slaapplek.

Wilna W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W

Naweekwegbreek in Parys.

Aangenaam verras met die netjiese, silwerskoon, gerieflike verblyf teen so 'n goeie prys. Ons is hartlik ontvang deur Vanessa en na ons eenheid geneem waar sy alles gewys het. Die warmkombers in die koue reënweer was 'n welkome bonus. Alhoewel daar beutkrag was het dit ons nie baie geraak nie, hulle het 'n alternatiewe vorm van kragverskaffing gehad. Ons sal beslis weer daar bly!

Louis B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Excellent place to take a break.

Really great destination for relaxation.

Roelien C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien C

Sal hulle enige tyd weer gebruik en aanbeveel aan ander. Baie vriedelike diens, skoon verblyf, als wat jy nodig het in kamer.

Was baie beïndruk met die verblyf!

Claudia C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia C

We enjoy our stay at La Belle Guesthouse.

We would like to say thank you to our host for the lovely stay and thank you to La Belle Guesthouse for the stay. We will see you soon.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Claudia. Julle was 5-ster gaste.
Groete
La Belle Span.

La Belle Guesthouse Parys
Brunhilde F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunhilde F

Aangenaam en rustig.

Vriendelike en aangename ontvangs deur Venesse. Sy is baie behulpsaam en het moeite geneem om items wat ons agtergelaat het, te koerier. Puik diens! Die inboek en uitboek was moeiteloos. Die kamer gerieflik, skoon en mooi.

Hantie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie G

Baie netjies en mooi.

Heerlik gekuier lekker plek met heerlike skoon geriewe.

Daniel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Great plek.

Netjiese kamers ten volle toegerus.

Charlene D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Fantastiese wegbreek in 'n wonderlike plek!

Ek is absoluut mal oor Die Suidooster Gastehuis. Wonderlike diens, vriendelike mense, baie skoon en netjies, baie ruim. Sal definitief weer daar oorbly!

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Charlene. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Die Suidooster Span

La Belle Guesthouse Parys
Leonie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Van die bespreking tot die einde van die verblyf het seepglad verloop met vriendelike diens.

Die Suidooster Gastehuis is ideaal vir lang tye van oorbly, asook kort verblyf. Die eenhede is toegerus met net dit wat nodig is vir gemaklike oorslaaptye.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.

La Belle Guesthouse Parys
Marissa F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa F

Net oorgeslaap, baie aktiwiteite gedoen. Ligte en waaiers kon werk tydens load shedding = bonus.

Swem. DStv. Kosmaakgeriewe in gemeenskaplike area is baie oulik.

Tobie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie C

Heerlik ontspan en rusting. Gasvrou was fantastic, ontbyt heerlik.

Baie goed ontvang. Kamer puik ingerig en alhoewel daar loadshedding was het ons dit skaars agtergekom. Wooneenheid was skoon en die ontbyt heerlik. Julle sal ons weer sien.

Marina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Baie aangenaam.

Mooi kamers. Beddegoed is nuut en netjies. Kamers is modern.

Adri C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C

Netjies, skoon en vriendelike diens en behulpsaam.

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam. Kamers is gediens. Heerlike braai-area en skoon kamers.

Ansie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie J

Het baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang deur Vanessa. Sal weer daar oorbly.

Gemeenskaplike braai area is baie lekker.

Marietjie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie P

Gerieflik, ruim en gesellig.

Die ontvangs en diens is uitstekend. Die kamer is baie netjies, skoon en gerieflik en ek sal beslis weer hier tuisgaan.

Pieter B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Baie mooi en lekker.

Baie lekker dankie. Baie mooi.

Rentia M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia M

Vinnige wegbreek, 2 nagte.

Die diens was baie vriendelik en goed. Kamer is netjies en skoon. Geen probleme. Ek het 'n aparte eenheid, apart van die gastehuis, bespreek omdat ek meer privaatheid verkies. Die eerste nag het die eenheid langs ons se mense herhaaldelik deur die nag opgestaan en dan net buite ons eenheid gerook. Ongelukkig trek daardie rook dan direk in ons kamer in omdat die deur nie dig seël nie. Die 2de nag moes ek die mense langs ons stilmaak omdat hulle die TV kliphard aangesit het en ook voor ons eenheid gerook het. Die gastehuis is nie in 'n baie goeie area van Parys geleë nie, wat regtig jammer is. Weereens - geen fout met die diens of die kamer nie. As die kamer se deur op 'n manier geseël kan word, die rookarea geskuif kan word en mense aangespreek kan word wanneer hulle lawaai, sal dit al 'n groot verskil maak.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat jy nie die verblyf geniet het nie. Gaste mag nie in die kamers rook nie. Ons kan hulle ongelukkig nie verhoed om buite hulle eenhede te rook nie. Dit is wel ons eerste klagte van die aard maar sal kyk of ons iets kan doen aan die probleem.
Groete
Die La Belle Gastehuis span.

La Belle Guesthouse Parys
Imke K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imke K

Kort en kragtig. Maar het alles wat jy kan nodig hê.

Baie oulike plekke. Privaat area vir elke kamer. Gemeenskaplike kuierarea. Baie vriendelike verwelkoming.

Armand P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand P

Sommer net lekker

Skoon, span baie behulpsaam en gee baie inligting voor aankoms! Ons het baie lekker gekuier! Dankie julle!

Elmaré S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaré S

Aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly en ons hou van die veiligheid vir ons voertuie. Skoon, netjies en alles is daar wat jy nodig het. Ons het tot 'n bystand lig gehad met loadshedding!

Frieda V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V

Baie vriendelike diens! Magda was so vriendelik en behulpsaam!

Die eenheid was netjies en skoon, alles was baie smaakvol saamgestel! Die geriewe van 'n gemaklike bed, snoesige duvet en stewige kussings het ons reis na droomland aangenaam afgerond! Die selfhelphoekie is sorgvuldig beplan en toegerus! Beslis 'n plekkie waar ons weer sal bly!

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Frieda. Hoop julle kom sommer gou weer.
Groete
Magda

La Belle Guesthouse Parys
Carina C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C

Goeie prys, ruim, netjies, gemaklik.

Lieflike ruim kamer. Baie gemaklik en netjies. Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike eienaar.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Carina. Dis lekker om gaste soos julle te akkommodeer.
Groete
Magda

La Belle Guesthouse Parys
Hannetjie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie G

Great stay.

Was nice, clean and quiet.

Ettiene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene B

Mona Jacobs is 'n uitstekende gasvrou.

Gastehuis baie netjies en presies soos voorgestel. Baie netjies gerieflik en baie stil. Sal definitief weer kom.

Rikus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus S

Veilig. Gerieflik. Sal weer besoek.

Van bespreek tot betaal tot kommunikasie met Suidooster, asook besonderhede en location via Whatsapp vanaf eienaar het glad verloop, alles binne 30min. Die verblyf was definitief waarde vir geld en ons het die lugversorging en DStv veral waardeer vir hierdie prysklas. Ek sal beslis die Suidooster aanbeveel.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Rikus. Dis gaste soos julle wat ons so baie waardeer.

La Belle Guesthouse Parys
Riana-marié S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana-marié S

Value for money and friendly.

Sien sterre.

Jaco E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Ons is werklik beïndruk met hoe gemaklik, gerieflik, skoon en netjies die gastehuis was. Het heerlik gebly.

Ons sal die Suidooster vir enige iemand aanbeveel. Regtig goeie waarde vir geld en ons sal definitief weer by die die gastehuis inboek op 'n volgende geleentheid. Baie dankie vir 'n indrukwekkende ervaring.

Eugene M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Puik diens en plek.

Baie vriendelike diens en baie mooi geriewe.

Corli R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli R

Verbasende ekstras.

Dit is die ekstras wat uitgestaan het soos die haardroër in die badkamer, die sonsambreel in die kas en die vars melk in die yskas. Waar kry mens nog 'n eerlikheidskroeg?

Elzette T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette T

Netjies.

Ons het baie lekker gebly, al was dit net 1 aand. Alles was netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Maryke B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke B

Ons het vir 1 nag oorgebly.

Baie goeie diens, rustig en baie skoon plek.

Erika V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Die kuier was heerlik.

Baie netjies en Romona (gasvrou) was vriendelik. Ons het alles voldoende gevind en hulle sorg regtig vir alle behoeftes.

Frans H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans H

Dit was baie netjies, baie gerieflik en baie gemaklik. Reëlings is vinnig en sonder probleme getref. Vriendelike diens en die perfekte oornagverblyf vir ons lang rit terug Kaap toe.

Beveel hulle enige tyd aan.

Karen S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S

A lovely, clean and practically appointed room.

I would suggest more comfortable seating outside each room, though. The concrete benches are not comfortable at all. On our second night, there was a power failure and the little lamp in our room was not very effective. Possibly something a little bigger and brighter would have made it a little easier for us. Thank you!

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Daar is kussings in die kas vir die buite stelle. Vir die wind en weer is dit maar die beste stelle vir buite. Ons kyk ook na Solar hierdie jaar om ten minste ons ligte aan te hou.

La Belle Guesthouse Parys
Annelize B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

'n Baie mooi en netjiese gastehuis, ons is vriendelik ontvang en hul diens is uit die boonste rakke.

Ek sal Suidooster Gastehuis enige tyd aanbeveel. Ons sal defnitief weer van hulle dienste gebruik maak.

Alma S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma S

Vriendelike ontvangs. Netjiese verblyf.

Alhoewel dit 'n ouer gastehuis is en nie baie luuks is nie, was dit silwerskoon.

Jeandre D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeandre D

Wonderlik rustig en gesellig.

Baie goeie kliëntediens, kamers baie netjies en bevat als wat jy nodig het. Beveel hulle regtig aan.

Gozette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gozette V

Aangenaam.

Soos ek verstaan moes die kamers daagliks gediens word, maar Sondag het ons na ons dag in Parys self ons skottelgoed gewas en aan die kant gemaak.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Hi Gozette.
Ek is baie teleurgesteld dat julle kamer nie gediens is nie. Ons is gewoonlik nie op Sondae oop nie maar ek het die bediende spesiaal laat inkom om julle kamer te diens en sommer die ander kamers skoon te maak. Dit was Crizelda se verantwoordelikheid om te check dat dit gedoen is. Volgens die bediende het sy nie geweet julle is met 2 karre daar nie en het gedink julle is in die kamer. Ek sal hulle vasvat. Baie jammer daaroor.
Groete
Magda (eienaar)

La Belle Guesthouse Parys
Wimpie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie N

Fantastiese verblyf!

Ons het baie lekker gebly, plek was baie skoon en netjies en ons het 'n hartlike verwelkoming gehad!

Lara G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara G

Vreedsaam en aangenaam!

Die kliëntediens was baie goed en ons was aangenaam verras met hoe netjies en pragtig die kamer was. Alles wat ons nodig gehad het was voorsien.

Jaco V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Dit is 'n baie gerieflike en skoon gastehuis naby aan die Parys besigheidsarea. Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam en die kamers is baie gemaklik en privaat.

Dit was die 3de keer dat ons by die gastehuis oorslaap en nog elke keer was die diens puik.

Theuns K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns K

Heerlik.

Rustig en heerlike aand gehad.

Juan N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan N

Vriendelike diens.

Die plek was skoon. Mense was vriendelik. Alle toerusting het gewerk. Lekker kuier-area.

Jana N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana N

Deel van roadtrip.

Netheid en skoonheid = volpunte. Dis ook die belangrikste, vir ons. Ek het lyfroom in die kamer gemis - iets wat ek nooit meer saam karwei nie, want meeste oorslaapplekke verskaf gewoonlik. Praktiese advies: sommer vir alle gasteplekke - as jy koffie-en teemaakgeriewe verskaf in die kamer, verskaf 'n afdrooglap sodat mens jou koppies kan afdroog nadat jy dit uitgespoel het, vir 2de gebruik.

Carien W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien W

Ongelooflike mooi en gasvry.

Ons het ons verblyf by die Suidooster ten volle geniet. Baie oulike personeel en fantastiese diens en plekkie. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Juné K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juné K

Verskriklike goeie diens.

Vriendelike en behulpsame eienaar, wat uit haar pad uit sal gaan om jou te help om gemaklik te bly. Die gastehuis is netjies, baie skoon en baie mooi. Ons het ons kuier werklik geniet.

Eva B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva B

Skoon, netjies en vriendelik.

Die Suidooster Gastehuis was 'n aangename verassing. Magda was 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou en het ons dadelik tuis laat voel. Ons kon kies tussen 2 kamers en die kamer wat ons wel gekies het was ruim en netjies met alles wat mens nodig het om lekker te ontspan. Ons het alreeds die Suidooster aan vriende aanbeveel.

Nadia D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Gerieflik en netjiese verblyf vir 'n troue.

Baie netjies en Magda was baie gasvry gewees. Net nie warm water gehad nie. Het die Jacobs koffie en koekies waardeer. Sal beslis weer oorslaap.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie, Nadia. Ek waardeer dat jy my laat weet het van die warm water. Ons het sommer gou Sondagoggend toe julle weg is gesien wat fout is en dit reggemaak, voor ons groot skade gehad het.

Baie groete
Magda

La Belle Guesthouse Parys
Leonard J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard J

Great stay over at a great price.

Ideal if you are in town for business.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Thank you so much, Leonard.

Kind regards,
Magda

La Belle Guesthouse Parys
Armand K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand K

Netjiese kamer met al die nodige en nog meer.

Baie skoon en goed ingerigte kamer. Die gas se behoeftes is mooi in ag geneem, lekker warm beddegoed, lugreëling, ruim kamer en badkamer, veilige parkering. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Lihana S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lihana S

Waarde vir geld!

Magda is ongelooflik vriendelik en gasvry! Sy het vandat ons die bespreking gemaak het met ons gekommunikeer. Kamers baie netjies en stylvol - sal vir seker aanbeveel!

Chris V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Was uitstekend netjies en skoon.

Was vriendelik ontvang. Dit was baie netjies en skoon. Sal enigiemand aanbeveel om daar te oornag. Die kamer het 'n volle DStv-pakket gehad en daar is braaigeriewe. Die gemeenskaplike eetarea om te kuier en gaste te onthaal was puik, netjies en skoon en kon van alle tariewe gebruik maak. Nogmaals baie dankie, Magda vir 'n lekker naweek.

Lukas L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas L

Baie oulik, skoon en netjies.

Baie vriendelike mense met aankoms en met vertrek, sal enige tyd weer daar oorbly.

Genene W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genene W

Heerlik en rustig.

Het dit baie geniet. Alles was heerlik en rustig. Sal definitief weer gaan.

Kathlene M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathlene M

We were helped with a smile. Place is very clean and tidy and very secure. Can't wait for our next visit.

Awesome service, will recommend this place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was met 'n glimlag gehelp. Plek is baie skoon en netjies en baie veilig. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

Geweldige goeie diens, sal hierdie plek aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cara P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara P

So netjies en ongelooflike diens ervaar. Definitief 'n plekkie wat ek sal aanbeveel.

Ongelooflike diens, so skoon en netjies. Was net 'n plesier.

Paul J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Pleasant welcome from staff with clean room with all necessary requirements.

We really enjoyed our stay with all our needs met.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verwelkoming vanaf die personeel met 'n skoon kamer en al die nodige geriewe.

Ons het ons verblyf baie geniet en dit het aan al vereistes voldoen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Beverley N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley N

Beautiful place. Pictures don't do it justice!

Would go back any day! Friendly service and a beautiful cosy place!

Refiloe M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Refiloe M

Overall it was okay.

They didn't give us the room I booked when I paid the first deposit that had its own private braai stand. It as clean but when we came back on Saturday evening we found that they didn't change the towels, they were still wet.

Anelda L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda L

Alles was daar wat ons benodig het, het lekker geslaap met aircon en genoeg spasie.

Dit was rustig, skoon en privaat. En yskassie, mikrogolf en ketel het baie gehelp. Genoeg hangplek en pakplek in kas. Ons sal enige tyd weer by Die Suidooster Gastehuis tuisgaan.

Dave S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave S

Rustig en stil.

Ek sal enige tyd iemand aanbeveel om hier te kuier, mense baie vriendelik.

Durant L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durant L

Baie Lekker. Kan beslis die Suidooster Gastehuis aanbeveel

Sien sterre.

Esje S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esje S

Vreeslik netjies en baie vriendelik.

Ons het baie welkom gevoel. Die diens was baie goed gewees en die kamers is baie netjies. Sal definitief weer soontoe gaan wanneer ons Parys toe gaan. Baie goeie waarde vir geld.

John D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer hier oorslaap.

Annique B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique B

Baie nice.

Sien sterre.

Carol P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

Vriendelike ontvangs en dit voel soos huis.

Dankie, ons het heerlik gebly, ons is ook vriendelik ontvang. Vroeg Vrydagoggend het ek al verwysings na Suidooster ontvang. Alles is so mooi en netjies en daar was 'n rustigheid in die omgewing. Saterdag het ons 'n vleisie gebraai en alles was daar. Baie dankie, ek sal enige tyd weer daar oornag.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Carol,

Dit was so lekker om julle hier te hê.

Groete,
Magda

La Belle Guesthouse Parys
Simone V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Wonderlik! Goeie en puik diens, skoon, netjies en modern! Lieflike plek!

Fantastiese plek! Skoon, netjies en modern! Baie goeie diens, perfek vir ‘n rustige aand weg van die huis af.

Hennelien K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennelien K

Dit was heerlik om by Die Suidooster Gastehuis te kon bly.

Baie dankie vir Die Suidooster Gastehuis se gasvryheid, ons het die naweek geniet en heerlik gebly. Sal definitief weer van hul dienste gebruik maak.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Hennelien, sien julle gou weer!

Groete,
Magda

La Belle Guesthouse Parys
Zeldie L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldie L

Heerlik! Sal definitief weer daar slaap.

Heerlik. Die moeite werd.

Nico B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Amazing.

Was regtig vriendelike mense met 'n ontspanne atmosfeer.

David K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

Gastehuissjarme met "self -catering" fasiliteite.

Na tientalle besoeke aan gastehuise regoor Suid-Afrika het Suidooster vir my die wenkombinasie gevind. Alle verwagtinge van 'n gewone gastehuis is aan voldoen, maar bowenal was die kamer toegerus met alles wat jy benodig om selfversorgend ook te wees. Selfs 'n "honesty bar". As jy in Parys moet bly hoef jy nie verder te soek nie. Ek sal beslis weer daar gaan inboek.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie Dankie David.

Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.

Groete
Magda

La Belle Guesthouse Parys
Sane G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sane G

Baie vriendelike gasvrou, baie netjies. Baie lekker gebly.

Dit was baie lekker gewees. Goeie waarde vir geld gewees.

Carmen P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P

Die moeite werd.

Dit was baie skoon en netjies.

Chandre V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V

Baie netjies, rustig en veilig!

Gerieflike plekkie, netjies en veilig! Sal dit vir enigeen aanbeveel!

Francois L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Regtig fantasties.

Netjiese skoon plek wat definitief die geld werd is. DStv en WiFi ingesluit.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer!

Groete,
Magda

La Belle Guesthouse Parys
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Gastehuis netjies, goed ingerig vir braai, vriendelike diens van eienares.

Sal dit definitief aanbeveel.

Pieter S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Netjies en kompak.

Baie skoon en netjies. Cozy! Lekker ferm bed met warm vereduvet. Goed toegerus.

Theron L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theron L

Baie skoon en vriendelik.

Die kamers is baie netjies en skoon. Die diens is baie vriendelik. Die bed is baie nuut en hard. Stort se warmwaterverstelling was ongewoon, maar baie goeie waarde vir geld.

Lizelle V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Vriendelik ontvang, skoon, veilig.

Sien sterre.

Annette D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Vir 'n paar nagte oorslaap, veilig en netjies.

Sien dit nie geskik vir lang verblyf nie. Geen stoof, wel in gemeenskaplike area, klein tweeplaatstoof. Met ons verblyf het die wind gewaai en het die los sinkplate vreeslik lawaai.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Hi Annette,

Dankie dat julle by ons oorgeslaap het. Augustus was maar woes met die wind wat so baie gewaai het. Die sinkplaat is reeds vas. Ek het die stofie uit die familie kamer gehaal omdat die kombuisie in die kamer is. Meeste mense gebruik maar die microgolfoond as hulle iets will warm maak. As ek langtermyn gaste kry skuif ek hulle gewoonlik na die familie kamer omdat hy groter is. Veral die mense wat kom vir die perde wat tot 'n week bly so ons kry baie langtermyn gaste wat elke keer terugkom.
Daar is baie min gastehuise wat selfsorg is en niemand het stofies in hulle kamers nie. Ek het die belangrikste goedjies in die kamer wat mens kan nodig kry soos borde, messe, vurke, glase, wynglase, braaigereedskap, ens. Meeste mense braai maar of gaan eet uit.

La Belle Guesthouse Parys
Shané G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané G

Perfek vir vriende.

Baie oulike plek wat goed ingerig is. Ons het baie lekker gekuier in die braai area.

Petrus H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus H

Was baie lekker.

Goeie diens. Was vriendelik. En het die naweek geniet.

Thea J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J

Gerieflik.

Vriendelike ontvangs, ekstra moeite word gedoen om jou tuis en gemaklik te laat voel.

Sharne L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne L

Baie lekker.

Baie mooi en veilige parkering.

Tina K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K

Baie lekker gewees. Sal weer na hulle toe gaan as ons Parys toe wil gaan.

Magda is baie behulpsaam en haar plekkie is baie lekker.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie Dankie Tina.

Was lekker om julle hier te ontvang.

Groete
Magda.

La Belle Guesthouse Parys
Marie C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf.

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf, sal dit beslis aanbeveel.

Eltjo A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eltjo A

Verrassend. Baie positiewe ervaring.

Die Suidooster Gastehuis het my werklik verras. Dit is skoon en baie netjies. Modern en gerieflik. Sal enige tyd weer daar bly.

Johan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie gasvry en verblyf was rustig en gesellig.

Sal vir enige een aanbeveel en het billike pryse. Baie netjies en gesellig.

Amanda O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O

Alles waarvoor ons gehoop het en meer.

Ons was vriendelik ontvang, die "Honesty Bar" beste idee ooit, kamer was skoon, gerieflik, daar was alles en nog meer. Waarde vir geld beslis. Dankie Petro en Magda, julle gasvryheid het ons naweek weg baie lekkerder gemaak.

Laura B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B

Very neat, everything that we needed.

All organised as per arrangement, also happy to accommodate us with checking in earlier that we should have.

Rozanne L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne L

Fantasties, wonderlik, gerieflik, skoon, waarde vir geld, alles wat mens nodig het en meer!

Ons het heerlik gebly by Die Suidooster. Die gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Sy het die braai-area vir ons teen geen koste gereed gemaak om 'n braai te geniet en die kragopwekker was dadelik aangeskakel toe Parys se krag af gegaan het. Die kamers is goed beplan en het alles in wat 'n mens kan nodig kry: yskas, mikrogolf, ketel, koppies, koffie, tee, vars melk elke dag en natuurlik 'n aircon wat 'n treffer was op die koue aande. Ek was veral beïndruk met die netheid van die kamer en die kwaliteit linne. Ek sal beslis weer gaan!

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Rozanne. Dit was so lekker om julle as ons gaste to kon hê. Julle is wonderlik. Groete, Die Suidooster Gastehuis.

La Belle Guesthouse Parys
Elmarie S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Stunning.

Dit is beslis om aan te beveel. Baie dankie.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie vir julle, Elmarie.

La Belle Guesthouse Parys
Martie E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E

Sal 'n 2de tuiste wees tydens my reis.

Het na ure opgedaag. Was geen probleem. Is vriendelik ontvang en was dadelik hulpvaardig. Heerlike warm stort na 'n baie lang reis vanaf die Suid Kaap.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie Dankie Martie. So bly julle het lekker gebly.
Suidooster Groete.

La Belle Guesthouse Parys
Lizanne M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M

Vriendelike ontvangs vir 'n skoon, netjiese gastehuis!

Wat 'n heerlike gastehuis! Goed geleë, skoon, modern en alles wat jy nodig het in die kamers en gastehuis! Kan die plekkie vir seker aanbeveel!

Anna J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna J

Bitter lekker.

Sal beslis weer daar bly, het dit baie geniet.

Jaco V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Die Suidooster Gastehuis is baie netjies en gerieflik. Die kamer was baie goed toegerus en is skoon.

Ek sal die Suidooster Gastehuis aanbeveel. Die gastehuis is naby die hoofstraat van Parys gelee en is in 'n veilige omgewing. Die kamer was skoon en netjies en baie gerieflik. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Susan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Fantastiese waarde vir geld.

Alles wat nodig is. Baie netjies en vir 'n bonus nog mooi ook.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie, Susan. Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Magda.

La Belle Guesthouse Parys
Adele J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J

Baie gesellig en vriendelike plekkie naby die dorpie en restaurant.

Plekkie was baie oulik en goed ingerig. Ons het lekker geslaap en die mense was baie vriendelik. Het die heerlikste ontbyt gehad wat hulle vir ons gemaak het met sjampanje en selfs tafel opgesit. Doen baie moeite.

Claudio V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Claudio V

Lekker.

Veilig, stil, netjies, ens. maar sonder 'n badkamerdeur skend dit privaatheid!

Ansie P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie P

Netjies, gerieflik met goeie diens vanaf eienaar.

Suidooster Gastehuis voldoen aan die vereistes vir 'n selfsorggastehuis. Netjies met goeie beddegoed. Koppies en borde met messegoed voorsien. Mikrogolf beskikbaar, koffie, tee en melk beskikbaar. Baie goeie diens gekry met ontvangs en vir die 3 nagte wat ons daar geslaap het. Ons beveel die gastehuis met vertroue aan.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie Ansie.

La Belle Guesthouse Parys
Shirley M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M

Dit was 'n heerlike naweek.

So rustig. Baie baie netjies en skoon.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie. Ons sien julle weer een van die dae!

La Belle Guesthouse Parys
Lukas B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B

Baie lekker gastehuis. Sal enige tyd teruggaan.

Diens was goed gewees, mense baie gaaf. Huis is baie bekombaar, met alles wat nodig is. Baie dankie vir die lekker nagrus. Sal enige tyd teruggaan.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Sien julle gou weer.

La Belle Guesthouse Parys
Attie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie S

Dit is presies wat ons wou gehad het: billike prys en baie netjies.

'n Baie netjiese kamer teen 'n billike prys. Alles was in plek. Baie veilig.

Ben V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Baie netjiese en skoon akkommodasie!

Die Suidwester Gastehuis is 'n netjiese en skoon plek wat aanbeveel kan word vir enige reisiger. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd graag weer daar wil tuisgaan.

La Belle Guesthouse Parys se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop Ons Sien julle gou weer. Groete. Magda

La Belle Guesthouse Parys
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfstraat 89, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd848c48191cddb76b4aac4d16ae01d8bc0ba401978e45e94db74de9e9ecb8caaad08519cbf786c1c5f85a329826f759a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 89 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.904823350048 27.461979818436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang