Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Belle Guesthouse Parys

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ella R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Place is always clean. Close to shops. I felt very safe being there. Absolutely loved it! Very friendly staff and owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties. Was fantasties, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies en gerieflik, waarde vir geld. La Belle Guesthouse Parys is baie netjies en skoon, dit is in 'n stil area maar steeds naby restaurante en winkels. Die kamers is goed toegerus. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukern R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Great stay, value for money. Friendly staff, lovely room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Gemaklik en gerieflik. Sien sterre soos hierbo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome plekkie. Wat 'n nice plekkie, baie skoon en gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneman M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Verblyf was netjies met al die basiese behoeftes gedek en nog meer! Ons het lekker gebly. Het geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendelike ontvangs en pragtige verblyf. Dankie vir 'n heerlike oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies en bekostigbaar. Alles was wonderlik. Ons het heerlik gebly by La Belle. Skoon, netjies en beskostigbaar. Bianca het uit haar pad gegaan om te help toe my dogtertjie siek raak. En ook toe my kar die volgende oggend nie wou start nie. Baie dankie Bianca!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfstraat 89, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd848c48191cddb76b4aac4d16ae01d8bc0ba401978e45e94db74de9e9ecb8caaad08519cbf786c1c5f85a329826f759a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 147 5 1 5 89 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.904823350048 27.461979818436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789