Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Guesthouse Parys

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfstraat 89, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Belle Guesthouse is in Parys, 'n dorpie met interessante winkeltjies en besienswaardighede en naby Gauteng geleë is.

La Belle Gastehuis het sonpale wat die ligte aanhou tydens beurtkrag. Die verblyf maak van boorgatwater gebruik.

Verblyf is in 6 kamers beskikbaar en bied slaapplek aan 14 gaste. Al die kamers het lugversorging met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Die kamers het 'n oopplan-uitleg met 'n bed, 'n en suite-badkamer, mikrogolfoond, yskas, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, melk, beskuit, breekware, borde, wynglas en TV's met DStv.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, gesuiwerde water en kan van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad gebruik maak. Kamers 5, 6 en 8 het privaat braaigeriewe. Daar is 1 gratis parkeerplek per kamer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 138 resensies vir La Belle Guesthouse Parys
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dolfstraat 89, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink La Belle Guesthouse Parys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfstraat 89, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd848c48191cddb76b4aac4d16ae01d8bc0ba401978e45e94db74de9e9ecb8caaad08519cbf786c1c5f85a329826f759a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 89 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.904823350048 27.461979818436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang