Die Suidwester Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Vickie O - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en 'n aangename atmosfeer.
Die Suidwester Gastehuis se terugvoer
Dankie julle was aangename gaste ontvang julle graag weer. Groete, Petro.
Nicolene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
Pauline F - Jan 2022
Algehele gradering
Dis bietjie afgeleef en outyds.
Jinx T - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld! Vriendelike gasvrou.
Die Suidwester Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Elizabeth D - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable and so relaxing, loved the Jacuzzi and the pool, the owners are very helpful.
Bennie S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly vir een aand plekkie mooi skoon kon net nie die Jacuzzi gebruik nie weens reën hy vat glo 3 dae om warm te word, miskien moet hul kyk na ander opsie.
Adri W - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker plek
Pieter P - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige verblyf. Lekker gerus! Vriendelike mense.
Die Suidwester Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Ria G - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en stil gewees, het privaat plekkie om buite te sit as mens wil ontspan.
Die Suidwester Gastehuis se terugvoer
Dankie, Ria, dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer.
Ruhan V - Apr 2021
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf met vriendelike diens.
Shimoné B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles mooi skoon en netjies.
Frans R - Sep 2021
Algehele gradering
True value for money, next to all places of interest around Parys. I enjoyed my stay for the second time.
Gerna H - Mei 2021
Algehele gradering
Heeltemal overpriced.
Alexander D - Sep 2021
Algehele gradering
Bly ons was net daar vir een aand.
Die Suidwester Gastehuis se terugvoer
Jammer, ons gebruik nie Parys se water nie het boorgat, water gaan deur 'n filter sisteem, dan eers in die eenhede. As jy dit met my bespreek het sou jy weet.
Johann B - Nov 2021
Algehele gradering
Valse advertensie.
Salomie D - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike, flink diens.
Chris B - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Die Suidwester Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Anelda L - Des 2020
Algehele gradering
Dit wat op foto's belowe is, is glad nie wat ons gekry het nie. Alles is baie oud soos bv. beddegoed, handdoeke, badkamer matte, ens.
Marius O - Nov 2019
Algehele gradering
Die gasvrou is ongelooflik en niks is vir haar teveel nie.
Cindy F - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike, amazing plekkie.
Robyn B - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker en baie mooi!
Rudie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het in die woonstel gebly saam met vriende.
Tersia H - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike skoon plek en baie vriendelike eienaar.
Die Suidwester Gastehuis se terugvoer
Baie dankie julle was 5 ster gaste.
Gerhard B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfstraat 91, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang