Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Suidwester Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Vickie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik en 'n aangename atmosfeer. Het baie tuis gevoel. Kamers is baie gerieflik en netjies en skoon. Kon lekker rus en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Die Suidwester Gastehuis
Dankie julle was aangename gaste ontvang julle graag weer. Groete, Petro.

Nicolene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantastiese akkommodasie. Netjies, skoon en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2022

Dis bietjie afgeleef en outyds. Die foto's laat dit beter lyk as wat dit is. Die kamer en badkamer is netjies en skoon gewees, maar als is vreeslik oud en outyds. Die badkamer se wasbak het gelek en die vloer was nat die heeltyd. Die omgewing is ook oud en afgeleef. Mure het sementspatsels op.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jinx T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Skoon, netjies, waarde vir geld! Vriendelike gasvrou. Kamers was skoon en netjies, kon die swembad en Jacuzzi gebruik, ons het heerlik gebly al was dit net vir 'n naweekwegbreek. Sal Suidwester definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Die Suidwester Gastehuis
Baie dankie

Elizabeth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Comfortable and so relaxing, loved the Jacuzzi and the pool, the owners are very helpful. Our unit was neat, clean and had everything that we needed. We made use of the pool and the Jacuzzi which we really enjoyed, surrounded by a beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Baie lekker gebly vir een aand plekkie mooi skoon kon net nie die Jacuzzi gebruik nie weens reën hy vat glo 3 dae om warm te word, miskien moet hul kyk na ander opsie. Ons sal weer van die gastehuis gebruikmaak in die toekoms hoop net teen daai tyd het hulle 'n ander plan vir die Jacuzzi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2021

Dit was 'n baie lekker plek Ons het die wegbreek baie geniet. Ons plek was baie netjies en ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en dit was 'n plesier om daar te bly sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Baie rustige verblyf. Lekker gerus! Vriendelike mense. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Die Suidwester Gastehuis
Baie dankie.

Ria G
Kort verblyf
4.6
Okt 2021

Rustig en stil gewees, het privaat plekkie om buite te sit as mens wil ontspan. Was daar vir 'n perdebyeenkoms. Was maar min by die eenheid. Elke oggend skoon handdoeke gekry. Kombuisie is 'n bonus, daar is breekware, wat dit in ons geval maklik gemaak het, om gou iets warm te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Die Suidwester Gastehuis
Dankie, Ria, dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer.

Ruhan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

Bekostigbare verblyf met vriendelike diens. Suidwester bied bekostigbare verblyf in die pragtige Parys. Ons was met baie gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Ons het ons langnaweek terdeë geniet en die restaurante en avontuur-aktiwiteite op die Vaal vreeslik baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfstraat 91, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKaJkuDIMvbKz59CWzS72FUP2jn7WirjwZbtnPhu268HAgBTLUG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 91 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.905044094882 27.462273326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang