Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Suidwester Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir Die Suidwester Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Vickie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickie O

Baie gerieflik en 'n aangename atmosfeer.

Het baie tuis gevoel. Kamers is baie gerieflik en netjies en skoon. Kon lekker rus en ontspan.

Die Suidwester Gastehuis se terugvoer

Dankie julle was aangename gaste ontvang julle graag weer. Groete, Petro.

Die Suidwester Gastehuis
Nicolene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Fantastiese akkommodasie.

Netjies, skoon en privaat.

Pauline F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline F

Dis bietjie afgeleef en outyds.

Die foto's laat dit beter lyk as wat dit is. Die kamer en badkamer is netjies en skoon gewees, maar als is vreeslik oud en outyds. Die badkamer se wasbak het gelek en die vloer was nat die heeltyd. Die omgewing is ook oud en afgeleef. Mure het sementspatsels op.

Jinx T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinx T

Skoon, netjies, waarde vir geld! Vriendelike gasvrou.

Kamers was skoon en netjies, kon die swembad en Jacuzzi gebruik, ons het heerlik gebly al was dit net vir 'n naweekwegbreek. Sal Suidwester definitief aanbeveel!

Die Suidwester Gastehuis se terugvoer

Baie dankie

Die Suidwester Gastehuis
Elizabeth D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Comfortable and so relaxing, loved the Jacuzzi and the pool, the owners are very helpful.

Our unit was neat, clean and had everything that we needed. We made use of the pool and the Jacuzzi which we really enjoyed, surrounded by a beautiful garden.

Bennie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Baie lekker gebly vir een aand plekkie mooi skoon kon net nie die Jacuzzi gebruik nie weens reën hy vat glo 3 dae om warm te word, miskien moet hul kyk na ander opsie.

Ons sal weer van die gastehuis gebruikmaak in die toekoms hoop net teen daai tyd het hulle 'n ander plan vir die Jacuzzi.

Adri W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Dit was 'n baie lekker plek

Ons het die wegbreek baie geniet. Ons plek was baie netjies en ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en dit was 'n plesier om daar te bly sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Pieter P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Baie rustige verblyf. Lekker gerus! Vriendelike mense.

Sien sterre.

Die Suidwester Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

Die Suidwester Gastehuis
Ria G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria G

Rustig en stil gewees, het privaat plekkie om buite te sit as mens wil ontspan.

Was daar vir 'n perdebyeenkoms. Was maar min by die eenheid. Elke oggend skoon handdoeke gekry. Kombuisie is 'n bonus, daar is breekware, wat dit in ons geval maklik gemaak het, om gou iets warm te maak.

Die Suidwester Gastehuis se terugvoer

Dankie, Ria, dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer.

Die Suidwester Gastehuis
Ruhan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan V

Bekostigbare verblyf met vriendelike diens.

Suidwester bied bekostigbare verblyf in die pragtige Parys. Ons was met baie gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Ons het ons langnaweek terdeë geniet en die restaurante en avontuur-aktiwiteite op die Vaal vreeslik baie geniet.

Shimoné B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shimoné B

Baie lekker gebly, alles mooi skoon en netjies.

Het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Frans R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R

True value for money, next to all places of interest around Parys. I enjoyed my stay for the second time.

A wash basin will be an ideal around the braai area for customers to clean-up and wash own dishes.

Gerna H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerna H

Heeltemal overpriced.

Is mislei deur die advertensie. Nie baie gerieflik ingerig.

Alexander D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alexander D

Bly ons was net daar vir een aand.

Woonstel nommer 04 - kombuisgedeelte swak gebou, deur- en dakgapings groot, deur maak die behoorlik toe nie. Nie genoeg water in yskas, want almal weet Parys se water is besoedel, moes ons eie gaan koop het.

Die Suidwester Gastehuis se terugvoer

Jammer, ons gebruik nie Parys se water nie het boorgat, water gaan deur 'n filter sisteem, dan eers in die eenhede. As jy dit met my bespreek het sou jy weet.

Die Suidwester Gastehuis
Johann B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johann B

Valse advertensie.

Foto's stem nie ooreen met wat aangebied word.

Salomie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salomie D

Vriendelike, flink diens.

Sentraal geleë naby aan winkels.

Chris B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Aangenaam.

Baie vriendelik ontvang. Geriewe baie netjies en skoon. Sal verblyf aanbeveel.

Die Suidwester Gastehuis se terugvoer

Baie dankie

Die Suidwester Gastehuis
Anelda L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anelda L

Dit wat op foto's belowe is, is glad nie wat ons gekry het nie. Alles is baie oud soos bv. beddegoed, handdoeke, badkamer matte, ens.

Allles is oud soos bv. beddegoed, handdoeke, gordyne, badkamer matte, ens. Het gesukkel om respons te kry as ons bv. toiletpapier gekort het, ens.

Marius O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O

Die gasvrou is ongelooflik en niks is vir haar teveel nie.

Kan niks meer byvoeg nie. 5-ster.

Cindy F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy F

Wonderlike, amazing plekkie.

Dankie tannie Petro vir 'n wonderlike naweek. Tannie het ons so welkom laat voel, die mooiste mandjie opgemaak. Dit was regtig 'n baie lekker naweek. Ons sal beslis Tannie se plekkie aanbeveel en Tannie sal ons beslis weer sien.

Robyn B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Dit was vreeslik lekker en baie mooi!

Die tannie is vreeslik gaaf en alles was baie lekker.

Rudie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudie K

Ons het in die woonstel gebly saam met vriende.

Die woonstel is eintlik bedoel vir 'n gesin aangesien die toegang na die badkamer deur die hoofslaapkamer is wat nie lekker werk as jy saam met vriende daar bly nie. Die dubbelbed in die kamer is 10 jaar al oor sy tyd en moet dringend vervang word asb.!

Tersia H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia H

Heerlike skoon plek en baie vriendelike eienaar.

Pragtige, bekostigbare plek. Heerlik gebly en geswem daar. Eienaar baie vriendelik en besorg. Sal definitief weer daar gaan bly.

Die Suidwester Gastehuis se terugvoer

Baie dankie julle was 5 ster gaste.

Die Suidwester Gastehuis
Gerhard B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Baie netjies en gerieflik.

Ek beveel die Suidwester gastehuis beslis aan!

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfstraat 91, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKaJkuDIMvbKz59CWzS72FUP2jn7WirjwZbtnPhu268HAgBTLUG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 91 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.905044094882 27.462273326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang