Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuin Hekkie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christelle P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die Tuin Hekkie is tops! Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig is (en meer) was daar. Dankie vir jul gasvryheid. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uiters gerieflike akkommodasie met 'n baie gawe en vriendelike gasheer. Modern, skoon en baie ruim. Alles en nog meer was beskikbaar in die selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ek het net een aand oorgeslaap, maar sal beslis weer kom. Die plekkie is pragtig, baie mooi en netjies, en het alles wat jy soek vir selfsorg. Leo is awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik lekker. Hierdie is 'n juweel. Mooiste plekkie met alles wat jy nodig het. Om die voëls te sien en hoor in die oggend en op die stoep te sit en koffie drink was awesome. Dankie Leo. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige, goed ingerigte woonstel. Oulike plek. Gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend dat ons later kon uitklok. En ek kon my hondjies saamneem. Hulle het dit saam met ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike en gemaklike wegbreuk van die stad. Ons het heerlik by Die Tuin Hekkie gebly! Die verblyf is fantasties ingerig met als wat nodig is, en luukse ekstras (insluitend 'n plunger vir lekker koffie en 'n pan wat sonder moeite plaatkoekies bak!). Die gasheer het ons hartlik verwelkom en kommunikasie was maklik. Die eenheid het ook 'n pragtige buite-area wat heeltemal privaat van die hoofwoning is. Ons sou nog dae langer kon bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lovely break-away spot to forget about the real world. The property is beautiful, peaceful and very well equipped. The host is very friendly and went out of his way to make us feel welcome. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent accommodation. Amazing accommodation. We were very happy and comfortable. We will certainly recommend it to our friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n lekker vinnige wegbreek van die alledaagse skedule. Ons het baie lekker gebly! Die plekkie het alles wat mens nodig het. Dankie vir die ekstras wat gelos is in die woonstel, melk, koekies & wyn - dit het nie ongesiens verby gegaan nie. Waardeer julle moeite en die gasvryheid. Die bed slaap heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gerieflik gemaklik genotvol. Ons is baie hartlik ontvang deur die gasheer. Mens voel dadelik welkom. Ons het heerlike tuisgebakte koekies gekry asook muskaat. Alles was baie netjies en skoon. Lieflike braaigeriewe. Ons hondekind het die tuin baie geniet. Ons sal beslis weer 'n draai maak by Die Tuinhekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leo
Die Tuin Hekkie
Baie dankie vir jou terugvoer, Agnes. Dit was ons plesier om julle by ons te hê. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikenhofstraat 1, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d474f022ba4140de7fea900e77f5aae037b58ca2cc49ca3ddf8f7cc207369f010022cd221e6629236f985e13dce87c65784?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 1 Eikenhof Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.354196648012 18.869918696462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang