Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuin Hekkie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikenhofstraat 1, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Tuin Hekkie is 'n bekoorlike selfsorgeenheid apart van die hoofhuis in die hartjie van die Swartland in Riebeek-Wes. Dit bied gerieflike en rustige verblyf aan gaste wat 'n bietjie uit die besige stad wil wegbreek en ontspan.

Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het lugversorging en die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel.

Skuifdeure lei na 'n lieflike stoep met sitplek wat deur olyfbome omring word. Die Voëlvlei- en Elandskloofberge is die agtergrond.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en daar is ook braaigeriewe en 'n sprankelende plonspoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Christelle P
Saam met vriende
5.0
Die Tuin Hekkie is tops! Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig is (en meer) was daar. Dankie vir jul gasvryheid. Ons kom weer!
Aug 2024
Ilse J
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters gerieflike akkommodasie met 'n baie gawe en vriendelike gasheer. Modern, skoon en baie ruim. Alles en nog meer was beskikbaar in die selfsorg e...
Sien meer
Sep 2024
Chris B
5.0
Uitstekend. Ek het net een aand oorgeslaap, maar sal beslis weer kom. Die plekkie is pragtig, baie mooi en netjies, en het alles wat jy soek vir selfs...
Sien meer
Sep 2024
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Hierdie is 'n juweel. Mooiste plekkie met alles wat jy nodig het. Om die voëls te sien en hoor in die oggend en op die stoep te si...
Sien meer
Aug 2024
Karin H
Saam met vriende
5.0
Rustige, goed ingerigte woonstel. Oulike plek. Gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend dat ons later kon uitklok. En ek kon my hondjies saamneem...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eikenhofstraat 1, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Tuin Hekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikenhofstraat 1, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d474f022ba4140de7fea900e77f5aae037b58ca2cc49ca3ddf8f7cc207369f010022cd221e6629236f985e13dce87c65784?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 1 Eikenhof Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.354196648012 18.869918696462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang