Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 7 Sandies Glen 129, Bo Uitkyk-plaas, Stanford, 2710, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Tuin is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas naby Papiesvlei wat 'n rustige wegbreek aan gesinne en vriende in die natuur bied.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, binnebraai, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n boma-vuurput, houtvuurwarmbad en 'n hangmat. Die kothuis spog ook met 'n asemrowende uitsig oor die omgewing wat rustige plaasverblyf verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 7 Sandies Glen 129, Bo Uitkyk-plaas, Stanford, 2710, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 7 Sandies Glen 129, Bo Uitkyk-plaas, Stanford, 2710, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fbc55453aaba3980fff064f81a83b3d6f6147737ade2526144d77a37f3de68fcd5977472c663f28af8bff10ba600d47997e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Portion 7 Sandies Glen 129 Bo Uitkyk Farm 2710 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.480945150861 19.646399188855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang