Die Tuinhuisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jurgens S - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Jurgens, dankie dat jy Die Tuinhuisie gekies het vir jou verblyf. Bly ons kon jou akkommodeer. Wanneer jy weer in ons area werk, kom loer gerus weer in.
Wilma S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne oornag!
Die Tuinhuisie se terugvoer
Dankie dat u Die Tuinhusie gekies het, Wilma. Bly jul het tuis gevoel en kon uitrus alvorens jul jul reis verder aangepak het.
Barry D - Feb 2023
Algehele gradering
Great accommodation.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Barry, was lovely meeting you and your wife. Thank you for choosing Die Tuinhuisie for your overnight stay. Hope the trip to Port Alfred was enjoyable. Hope to see you soon again.
Bronwyn F - Apr 2024
Algehele gradering
Very warm and comfortable.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Thank you for choosing Die Tuinhuisie, Bronwyn. Trust you will come to explore more passes in our area so you can visit again.
Garth J - Mrt 2024
Algehele gradering
Secure, spacious and very welcoming hostess.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Garth, glad you chose Die Tuinhuisie.
Heila P - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense en mooi omgewing. Baie tuis gevoel en heerlik warm geslaap.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Heila, dankie dat jul Die Tuinhuisie gekies het. Ek is bly jul kon die omgewing ook so bietjie verken. Hoop ons kan jul weer in die toekoms huisves
Elné S - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en mooi.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Elné, dankie dat jul Die Tuinhuisie gekies vir jul verblyf. Vertrou dat ons jul weer sal kan huisves vir jul Gymkhana geleenthede.
Magriet B - Mei 2023
Algehele gradering
Geen restaurant.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Magriet, dankie dat jul ons plek gekies het. Ongelukkig is ons op die platteland nie bederf met restaurante nie en die plaaslike koffiewinkels en eetplekkies is Sondae toe. Groete, Amanda.
Shayne T - Nov 2022
Algehele gradering
Amanda is a wonderful host. Die Tuinhuise is perfect for an overnight stay.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Dear Debbie, thank you for choosing Die Tuinhuisie. I am glad that you enjoyed your night with us. Hope to see you again soon.
Sherrill W - Okt 2022
Algehele gradering
For an overnight stop it was great.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Dear Sherrill,
We're glad that you chose us as a stopover. Hope to see you again.
Agnes J - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely surprise. Best value for money.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Agnes, I am so pleased to hear that you enjoyed your stay. You were lovely guests and I do appreciate the feedback. Hope to see you soon again. Take care.
Jacobus D - Sep 2021
Algehele gradering
We had a great stay.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Dear Jacobus ,glad that we could have been of help to you and that you chose Die Tuinhuisie for your stay in Elliot.
Please come visit Elliot again - Andrews Meat always have biltong ready!
Ankie D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang, alles was netjies en gemaklik ingerig.
Lees meerDie Tuinhuisie se terugvoer
Liewe De Klerk egpaar. Dit was heerlik om u te ontmoet. Dankbaar dat julle ons gekies het en ons omgewing geniet het. Kom kuier gerus weer!
Marthinus S - Jan 2021
Algehele gradering
Alle benodigdhede was beskikbaar, geen klagtes.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Marthinus.
Ek is baie jammer dat u ongerus gevoel het weens u motoralarm. Alhoewel die eenheid n paniekknoppie het wat aan n sekuriteitsfirma gekoppel is, was daar in die 15 jaar wat ek die gebou besit nog geen inbrake in die area of blok nie. Soos die tendens is, is voorsorg vir my belangrik en daarom dat die omheining en elektriese motorhek aangebring is. Indien u weer van my fasiliteit gebruik maak in die toekoms, onthou die noodnommers op die yskas of kontak myself.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ek vertrou dat die reis van u reis na wense verloop het.
Groete,
Amanda
Jan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons was net vir een oornagting daar.
Die Tuinhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer! Dis juis ons natuurskoon wat ons sielsvrede gee
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dampierstraat 16, Elliot, 5460, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang