Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuis Huis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Helene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons sal definitief weer daar gaan bly - absoluut aan te beveel. Die Tuis Huis in Aberdeen is 'n groot huis wat fantasties toegerus is! Die kamers is ruim en die lugversorging is 'n bonus. Elke vertrek wat nie lugversorging het nie, is toegerus met waaiers. Daar is boonop muskietweerders in elke kamer geplaas. Die eienaars het regtig moeite gedoen om die verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirjam G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful big house with all the facilities and a lovely garden. It was such a pleasure to stay in this beautiful house! We really enjoyed staying here! All the facilities were available, and we would love to stay here with more friends or family. The bath outside was very welcome with the hot weather! Beautifully decorated with old elements and creative things. Air conditioning in the bedroom was very welcome. Also, the use of the braai was nice! Lovely garden, with beautiful flowers and a lot of space. The bed was very good to sleep on (I am a difficult sleeper, but I slept like a baby).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten M
1 nag
5.0
Des 2024

Perfect Aberdeen stay. Kind, attentive and welcoming hosts. The house has all the amenities and is beautifully decorated. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Baie lekker gebly. Fantastiese plek! Baie stylvol toegerus, maar ook oudhede tussenin. Alles en meer as wat jy nodig het in die kombuis. Die huis is heerlik ruim, laat jou voel of jy in 'n plaashuis is. Die tuin is pragtig en daar is 'n grassie vir die kinders om op rond te hardloop. Beste van alles, die bed slaap heerlik en die beddegoed is lekker sag. Was 'n lekker bedref na 'n lang dag op die pad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana T
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Pragtige huis met oudhede, baie gerieflik. Die Tuishuis is 'n pragtige huis met 'n skatkis van oudhede en 'n lieflike tuin. Karen is baie gasvry en doen baie moeite met die huis. Dit was die eerste keer dat ons in Aberdeen tuisgegaan het: die dorpie was stil en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Caroline H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very nice - will stay there again. We really enjoyed our stay at Die Tuis Huis - it's a recently renovated house with everything you might need for an overnight or longer stay. Very welcoming after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shauntell S
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Na 'n lang dag op die pad was dit 'n lafenis plekkie. So mooi dekor, sagte beddegoed, lugversorging en alles gedoen vir gesellig en welkom. Sal Karen se plekkie met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag
4.8
Des 2024

Baie skoon. Baie lekker geslaap en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-straat 16, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32b475c9021c3d6076d94d69115ae45bcada1ff18a178fe29a5f2f5f2a7145d7de5792d783807c8b665a9de10e7dcb023c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 16 Porter Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.475720449879 24.061296944809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang