Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuis Huis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-straat 16, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Tuis Huis is 'n lieflike selfsorghuis in Aberdeen. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan die klein dorpie teen die agtergrond van die Camdeboo-berge.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep, braaigeriewe, 'n omheinde tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie huis is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Porter-straat 16, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-straat 16, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa67a04f6366df36cc2f1179af4c87a5113eb5edb52b40f8ee635d3a5cca1bf3c9d1db4026a878ed133ab00c9c01e62c329bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 16 Porter Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.475720449879 24.061296944809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang