Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lauren V
1 nag
5.0
Aug 2024

Friendly, clean and safe. Tuishuis was a lovely stop on our journey. The enclosed space for our dogs was wonderful and our host was very friendly and helpful. The accommodation was clean and well maintained, and the location was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker gebly. Ligging perfek. Reeds weer bespreek. Baie lekker gebly. Ligging perfek. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfekte oornag diere-vriendelik, selfsorg verblyf op die N8. Die eienaar was baie gasvry en die huisie was heerlik warm, snoesig en goed ingerig. Daar was selfs 'n spesiale bederfie vir ons hond met die aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Just what we needed. Very peaceful, quiet and relaxing. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Sorgvry. Gelukkig. Tevrede verby. Dit was awesome verby. Die gasvrou is die beste wat ons in jare teëgekom het. Welberese en belese en regtig aangenaam met interessante vertellings. Die plekkie was perfek. Skoon met alles wat jy nodig het. Dis nie bedoel vir maandelange verblyf nie, maar vat 'n ekstra yskas en jy kan jare daar woon. Omgewing is skoon en dit was sielskos vir die 2 stedelinge. Ons gaan weer en weer en weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Sielsrus! Heerlike plekkie met die vriendelikste mense. Hartlik verwelkom, kinders het die yskoue waatlemoen vreeslik geniet. Die honde, stappies en Tannie se vriendelikheid het dit die moeite werd gemaak. Sal beslis weer daar oorslaap. Wonderlike plekkie. Mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beste waarde vir geld - ruim en gerieflik! Een van die lekkerste plekke waar ons al oornag het. Ons het ook al voorheen hier oorgeslaap en dit is regtig die beste waarde vir geld daar buite. Die gasvryheid is uitstekend en mens voel sommer tuis as jy daar aankom. Dit is heel ruim en baie goed ingerig. Een van my gunsteling dinge omtrent die verblyf is dat dit heeltemal omhein is en my woef dus veilig alleen kan rondhardloop sonder dat ek bekommerd hoef te wees. Pragtige ligging ook - die sterre in die aand is lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

'n Heerlike rusplek. Pragtige ligging net buite Bloemfontein. Baie geskik vir reis met honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina Van Der Merwe V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, skoon, baie goed toegerus en tuis! Ons het baie lekker gekuier en was bederf met organiese groente en perskes uit die tuin uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rustig! Hendrien is een van die gaafste gasvroue ooit. Tuishuis is onberispelik skoon en netjies. Die diens was puik en 'n spesiale dankie van Schatzi en Rommel vir hulle nammies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 69 van die plaas Rooidam 2354, Vrystaat, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a2576ef6f80cd80f878d4f8cd3fc56e3aec293b44843d090253852e7fe8ca0a068d0715e539b24bdf361ea8d798b3e82ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 5 mense 36 5 1 5 Section 69 of the farm Rooidam 2354 Free State 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.140617793343 26.079484083991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang