Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Izelda R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig en beslis ontspannend gewees. Baie lekker. Vriendelike bedagsame mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker geëet, gesort en geslaap! Tuishuis sien ons vir seker weer. Fantastiese, dierevriendelike oornagverblyf in Bloemfontein. Die eenheid is baie goed toegerus, netjies en ruim. Daar is 'n heining reg rondom wat vierpoot kinders se veiligheid verseker. Onderdakparkering en braaiplek met die mooiste sonsonderganguitsig. Ons is ook bederf met koekies, beskuit en heerlike vars perskes. Baie dankie Tannie Hendrien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrien
Tuishuis
Beste Jeanette, gesin en hondekind, dit was ons voorreg om julle te huisves. Julle het ons huisie so netjies agtergelaat. Julle is voorwaar vyfster gaste. Mooi loop. Hendrien

Elizabeth R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, skoon, gemaklik. Dankie! Heerlike rustige verblyf op die mooiste plaas. Ons het die sonsondergang op die stoep geniet. Dankie vir die veilige omheinde area vir ons hond. Ons sal weer hier oornag as ons deur Bloemfontein moet ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig en gerieflik. Tuishuis is 9 minute van die N1, maar voel asof jy ver in die platteland is wanneer jy daar bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Restful and peaceful! Lovely spot for an overnight stay. Hendrien is a great host and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflik met alles wat jy nodig het. Tuishuis is 'n perfekte oorstopplek as jy met diere reis. Die plekkie het alles wat jy nodig het vir 'n aand se oorslaap. Ons het die stoepie vreeslik baie geniet. Hendrien is 'n vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Rustig, veilig en skoon. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Sal graag weer daar oorbly. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles was baie netjies. Omgewing is baie rustig en mens voel baie tuis by Tuishuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Highly recommended! We had an awesome stay on a lovely farm just a few minutes outside Bloemfontein. Hendrien was the perfect host, welcoming us with thoughtful extras like cookies, rusks, dried fruit, milk, and coffee—a generous touch you don’t often find at other self-catering spots. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 69 van die plaas Rooidam 2354, Vrystaat, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a2576ef6f80cd80f878d4f8cd3fc56e3aec293b44843d090253852e7fe8ca0a068d0715e539b24bdf361ea8d798b3e82ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 5 mense 50 5 1 5 Section 69 of the farm Rooidam 2354 Free State 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.140617793343 26.079484083991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang