Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuishuise & Victoria Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Dalien V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker - sal weer kom. Dit was so lekker om in daardie historiese plek te bly. Die mense is vriendelik, die diens was puik, die kos was lekker, die verblyfplek was netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam, vriendelike en professionele diens. Ons verblyf was regtig aangenaam. Die kamer was pragtig en die diens vriendelik en professioneel. Sal graag weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Soos gewoonlik, het ons baie lekker geëet die aand wat ons oorgebly het. Ons het net vir een aand oorgeslaap. Alles was 100%. Kamers was skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Comfortable stay, we felt at home all the time. Friendly staff and great service. We loved the place for the above reasons and will indeed make use of it in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Die Tuishuise & Victoria Manor
Thank you so much, Vusi, for your lovely review! So happy that you enjoyed your stay. We would love to have you back again.

Therese R
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Bitter mooi! Baie lekker en gesellig en nostalgies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag
4.2
Apr 2024

Aangenaam. Ou wêreldse sjarme. Pragtige, outydse styl. Netjies en skoon, lekker duvet. Heerlike ontbyt. Matras was egter baie hard. Trokke raas, maar dis te wagte agv ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lisa
Die Tuishuise & Victoria Manor
Baie dankie, Zelda! So bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons sal kyk na die matras. Dankie dat jy verstaan dat ons niks eintlik aan die trokke kan doen wat so 'n geraas maak nie. Hopelik vind hul eendag 'n ander roete!

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Wonderlike ontbyt en aandete en uitstekende diens in albei gevalle. Heerlik gebly, in 'n oulike huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eleanor P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Baie lekker plekkie. Mooi ingerig, netjies en skoon. Die huis is baie mooi gerestoureer en hou steeds die gevoel van die outyd, gepaard met die meubels gee dit regtig mens die gevoel van "travel back in time". Ons verblyf was B&B, maar ons moes vroeg uit die Saterdag oggend vir die seuns. Hulle het ons teggemoet gekom en vir ons heerlike "Breakfast Packs" opgemaak,.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Die Tuishuise & Victoria Manor
Dankie Eleanor vir die mooi terugvoer, dit beteken vir ons baie! Dit was vir ons lekker om julle hier te kon huisves! Groetnis en vrede

Nicky G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Oornag in Cradock. Pragtig gerestoureerd, keurig versier, linne was luuks en wonderlik. Uitstekende kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Die Tuishuise & Victoria Manor
Baie dankie, waardeer die terugvoer! Dit hou ons op ons tone!

Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lovely and historical. We thoroughly enjoyed our overnight stay in one of the beautiful cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker- en Markstraat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDMxMTkxLTEwOTctNGY5OC1iZWU0LWJkMGU3ZjA3OGEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Voortrekker and Market Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.17076077139 25.618735849857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang