Die Tuishuise & Victoria Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Dalien V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker - sal weer kom.
Esther P - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelike en professionele diens.
Yvette A - Des 2023
Algehele gradering
Soos gewoonlik, het ons baie lekker geëet die aand wat ons oorgebly het.
Vusi Z - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable stay, we felt at home all the time. Friendly staff and great service.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Thank you so much, Vusi, for your lovely review! So happy that you enjoyed your stay. We would love to have you back again.
Therese R - Jul 2024
Algehele gradering
Bitter mooi!
Zelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Baie dankie, Zelda! So bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons sal kyk na die matras. Dankie dat jy verstaan dat ons niks eintlik aan die trokke kan doen wat so 'n geraas maak nie. Hopelik vind hul eendag 'n ander roete!
Louise S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike ontbyt en aandete en uitstekende diens in albei gevalle.
Eleanor P - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Dankie Eleanor vir die mooi terugvoer, dit beteken vir ons baie!
Dit was vir ons lekker om julle hier te kon huisves!
Groetnis en vrede
Nicky G - Jun 2023
Algehele gradering
Oornag in Cradock.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Baie dankie, waardeer die terugvoer! Dit hou ons op ons tone!
Jessica W - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely and historical.
Leon B - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker oor gebly.
Derick A - Jul 2023
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg!
Ons sal die komplimente aan ons kombuispersoneel ook oordra!
Andre V - Mei 2023
Algehele gradering
Great for an overnight stay.
Christo N - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Sharon G - Okt 2023
Algehele gradering
Magical experience.
Marlene P - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige oornagverblyf met uitstekende aandete.
Renate V - Des 2022
Algehele gradering
Karoo mooi en rustig na lang pad.
Adele W - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en alles wat nodig is.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Baie dankie - so bly jy het jou verblyf geniet!
Jean S - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome!
Faan M - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en mooi.
Carol H - Jan 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike verblyf.
Sonja S - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid en interessante terugflits.
Michael L - Sep 2022
Algehele gradering
Very noisy location. Situated on busy main road used by long distance trucks.
Leonie J - Feb 2022
Algehele gradering
As jy van antiek hou is dit besonders.
Hennie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Monique H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige en lekker verblyf vir 'n troue.
Greg F - Jun 2022
Algehele gradering
Overnight, bed and breakfast.
Jacques F - Jul 2021
Algehele gradering
Quaint and comfortable
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bekoorlik en gemaklik
Perfekte ligging om Cradock en die Bergsebrapark te verken. Neem jou terug na 'n vervloë era, maar met moderne geriewe. Hoogs aanbeveelbaar vir 'n paar nagte se verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Verena M - Apr 2021
Algehele gradering
Arrive as a guest and leave as family.
Giovanna G - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely!
Hannes V - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik, sorgvry.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer. Sal julle graag weer wil huisves.
Groetnis vanuit Cradock
Lana V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Hartlike kuier-ervaring.
Pierre T - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim netjies en silwerskoon verblyf in die hartjie van Cradock.
Lydia N - Mrt 2021
Algehele gradering
Nostalgie boer hoogty by Tuishuisie op Cradock.
Maryke M - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklike, skoon verblyf
Bertus B - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig. Heerlike kos!
Bruce B - Mrt 2021
Algehele gradering
Time warp: old and tired grand lady
Lees meerDie Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Thank you for your comments, which are noted and appreciated. We also love it when you give us feedback while staying with us so that we can prioritize the urgent work. As we speak we are renovating and painting Etienne's, the cottage you stayed in. We know everything is not perfect all the time, but it is a privately owned business, with a street of 32 houses built between 1840-1880s, constantly needing maintenance, so it is a race against time and is definitely a passion project, that has spanned a lifetime. We are so proud of what we have achieved and are one of the few complete, historic streetscapes in the world, that we have renovated as a legacy for future generations. We are also so chuffed that we have come through a really tough year with obvious hardships, ready to continue making a difference, one house at a time. Will check the Wi-Fi, which is also an ongoing project. So glad you loved the croissants. Can't wait to see you soon again.
Clare F - Des 2020
Algehele gradering
Perfect stopover. Great service.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. We can't wait to have you stay again.
Louis S - Des 2020
Algehele gradering
Verblyf en ligging was baie gerieflik vir die doel van ons besoek en sal weer daar gaan bly in die toekoms.
Gerda W - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Ludwig S - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en skoon.
Sureen H - Jan 2020
Algehele gradering
Uniek.
Hermann B - Jan 2020
Algehele gradering
Very spacious and comfortable, good food and service.
Karin D - Aug 2020
Algehele gradering
Spesiaal.
Wallie L - Nov 2020
Algehele gradering
Uiters vriendelike ontvangs en heerlike verblyf en etes.
Uys L - Sep 2020
Algehele gradering
Was op pad Jeffrey's toe via Cradock en was nog nooit daar nie en wou loer hoe dit daar lyk. Asemrowend.
Dedré B - Aug 2020
Algehele gradering
Loved it!
Igna D - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik... mooiste plek !
Nellie M - Des 2020
Algehele gradering
Perfect for overnight accommodation
Johanna G - Des 2019
Algehele gradering
Stap terug in die geskiedenis.
Lees meerYolanda V - Des 2019
Algehele gradering
Uniek, enig in sy soort!
Dana N - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Amanda S - Okt 2019
Algehele gradering
Lieflike plekkie om te bly en baie vriendelike ontvangs.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Hi Amanda
Baie, baie dankie! Dit was wonderlik om julle te huisves! Kom kuier weer.
Henk S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Liewe Henk Baie, baie dankie! Dit was wonderlik om julle te huisves! Kom kuier weer.
Shirley L - Feb 2019
Algehele gradering
Unbelievably pleasant!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik aangenaam!
Die persoonlike stempels laat mens so veilig voel. Daar is 'n tafel gedek met mooi ou eetgerei en breekware. Die linne was fantasties en ek het foto's met al die kwilt-liefhebbers by die huis gedeel. Dankie vir die skoon verblyf. 'n Goed gevestigde organisasie. Sterkte vir die toekoms.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Dear Shirley,
What lovely comments! We cant wait to have you visit us soon again.
Warmest regards
Lisa
Fred E - Nov 2019
Algehele gradering
'n Lekker outydse ervaring.
Lydia N - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Ervaring uit 'n ander era.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Liewe Lydia,
Baie, baie dankie! Dit was wonderlik om julle te huisves! Kom kuier weer.
Met die huise is ons is altyd besig met herstel werk. Laat ons weet volgende keur as julle kom kuier waar ons ons aandag moet sit, dit help ons so baie!
Marilie D - Jan 2019
Algehele gradering
Mens voel werklik tuis.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Liewe Marilie,
Baie dankie! Kom eet en kuier weer!
Rosalind P - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Jan B - Jan 2018
Algehele gradering
Oulik en onvergeetlik. Amos is die beste en elke personeellid maak die besoek onvergeetlik.
Brian H - Des 2018
Algehele gradering
Simply superb, just perfect!
Lees meerDie Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Dear Brian,
Thank you so much for the awesome comment! So appreciated. Can't wait to have you visit soon again!
Deon F - Jan 2018
Algehele gradering
Puik diens en waarde! Interessante geskiedenis, pragtige detail en puik oudhede versameling!
Henk L - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik, stylvol. Buffetete en ontbyt fantasies.
Morten D - Sep 2018
Algehele gradering
Nice place.
Frank E - Okt 2018
Algehele gradering
Stylvolle verblyf met 'n baie spesiale atmosfeer.
Lees meerIneke K - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Lees meerMarianne V - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, mooi.
Carien P - Des 2017
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Werner M - Sep 2017
Algehele gradering
Amazing old school gevoel en die dekor is totaal uniek.
Roger R - Jun 2017
Algehele gradering
Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Dit was aangenaam en rustig. Die personeel was baie hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petrie M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sanli B - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Maria Johanna L - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige antieke meubels. Heerlike kos.
Susan D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Lizette R - Des 2016
Algehele gradering
Wat 'n aangename ervaring!
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Hi Lizette
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het wel lugverkoeling, maar dit is op versoeking. Ons kan nie lugverkoeling in plekke sit waar ons dit nie kan wegsteek nie, ons wil so veel moontlik van die outydse gevoel hou. Sommige van die plank vloere kraak wel, maar ons wil nie hê dat dit te sleg kraak of vir julle steur nie, in watter huis was julle? Ons sien uit na die volgende keer. Groete
Lisa
Efraim V - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangename, gerieflike verblyf, so 'n bietjie teruggevoer na die ou wêreld!
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Hi Efraim,
Baie, baie dankie vir die wonderlike en gawe terugvoering. Ons waardeer dit. Tot volgende keer.
Gerrit K - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike toeka-tyd se ervaring gewees!
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Dankie Gerrit ons waardeer dit.
Ingrid W - Jul 2016
Algehele gradering
Baie spesiaal en beste plek om oor te bly.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die gawe woorde baie! Ons sien daarna uit om u gou weer te huisves!
Alta L - Des 2016
Algehele gradering
Stappie terug in tyd!
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Hi Alta,
Baie, baie dankie vir die wonderlike en gawe terugvoering. Ons waardeer dit. Tot volgende keer.
Esther F - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Thank you Esther for your great rating! We really appreciate it! We cant wait to host you soon again!
Dalene V - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en 'n historiese ervaring.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Quinten B - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Dankie Quinten - so gaaf van jou! Ons hoop jy kom gou weer kuier!
Ahmed C - Des 2015
Algehele gradering
Top destination.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Thank you Ahmed! We also love having your family here! Until soon!
Adri G - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon en gerieflik!
Jan O - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, veilig en fantastiese ontbyt.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Hi Jan
Baie dankie vir die wonderlike komplimente- so bly jy het die kuier geniet. Hoop jy kom weer!
Linda H - Des 2015
Algehele gradering
Karaktervol en gerieflik.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Baie dankie Linda, waardeer dit baie! Ons sien uit julle weer te huisves!
John P - Sep 2015
Algehele gradering
Pleasant old semi-detached house with good facilities.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Hi John
Thanks for the rating and your comments, appreciated! Hope to see you soon again!
Leon V - Sep 2015
Algehele gradering
'n Aangename verrassing.
Die Tuishuise & Victoria Manor se terugvoer
Dankie Leon! Hoop jy kom kuier weer!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker- en Markstraat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang