Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuishuise & Victoria Manor

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker- en Markstraat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Tuishuise is in die hartjie van Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap geleë. Die Tuishuise is pragtig opgeknapte Victoriaanse Karoostyl-gastehuise in die historiese Markstraat wat na Victoria Manor lei, 'n deftige hotel uit die jaar 1848. Antieke meubels skep elegante ruimtes in die kothuise en weerspieël die leefstyl van die Engelse en Duitse setlaars.

Die Tuishuise se losstaande eenhede wissel van eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste en het elkeen 1, 2 of 3 slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens en 1 of 2 badkamers met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet elk. Die eenhede het ook elkeen 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Die Tuishuis met slaapplek vir 4 gaste het 2 badkamers waarvan 1 'n inrolstort met handrelings het.

Die gesinskamer bestaan uit 2 interverbonde kamers en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.

Daar is ook 'n kothuis wat slaapplek vir 4 gaste het. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is ook 'n gemeenskaplike plonspoel, eetgeriewe vir alle maaltye en veilige parkeerplek op die perseel. Van die eenhede is troeteldiervriendelik, maar gaste moet asb. vooraf navraag daaroor doen sodat die korrekte eenheid bespreek kan word.

Die Karoo Comfort Zone, 'n gesondheid- en skoonheidsentrum, bied masserings en is die ideale plek om te ontspan. Al die behandelings word deur ervare terapeute gedoen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Spaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Dalien V
5.0
Baie lekker - sal weer kom. Dit was so lekker om in daardie historiese plek te bly. Die mense is vriendelik, die diens was puik, die kos was lekker, d...
Sien meer
Jul 2024
Esther P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, vriendelike en professionele diens. Ons verblyf was regtig aangenaam. Die kamer was pragtig en die diens vriendelik en professioneel. Sal g...
Sien meer
Jan 2024
Yvette A
Saam met lewensmaat
5.0
Soos gewoonlik, het ons baie lekker geëet die aand wat ons oorgebly het. Ons het net vir een aand oorgeslaap. Alles was 100%. Kamers was skoon en netj...
Sien meer
Des 2023
Eleanor P
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie lekker plekkie. Mooi ingerig, netjies en skoon. Die huis is baie mooi gerestoureer en hou steeds die gevoel van die outyd, gepaard me...
Sien meer
Jul 2023
Nicky G
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag in Cradock. Pragtig gerestoureerd, keurig versier, linne was luuks en wonderlik. Uitstekende kos.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Voortrekker- en Markstraat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Tuishuise & Victoria Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker- en Markstraat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDMxMTkxLTEwOTctNGY5OC1iZWU0LWJkMGU3ZjA3OGEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Voortrekker and Market Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.17076077139 25.618735849857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang