Die Uil Huis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Erfeel 18 van die Beerlaagte-plaas, Grootvlei, 2420, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Uil Huis is 'n rustieke, dog gerieflike selfsorghuis op 'n plaas in Grootvlei, sowat 33 km vanaf Vaal Marina by die Vaaldam.
Hierdie plaashuis vir 6 gaste maak van sonkrag en gas gebruik en het 'n rustieke buitekant, maar spog met eklektiese meubels aan die binnekant. Die huis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 2 stapelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasyskas, tweeplaatgasstoof en 'n gaswaterverwarmer toegerus. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n ingeboude braai-area wat as 'n kaggel gebruik kan word, 'n etenstafel en rusbanke om op te ontspan.
Honde met goeie maniere is welkom, indien dit vooraf gereël word. Die plaashuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek ver van die besige stadslewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ligging
- Erfeel 18 van die Beerlaagte-plaas, Grootvlei, 2420, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Erfeel 18 van die Beerlaagte-plaas, Grootvlei, 2420, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang