Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Uilhuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasklipweg, Uitkyk Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Uilhuisie is net 12 km vanaf Porterville op die plaas Uitkyk geleë wat aan die voet van die manjifieke Olifantsrivierbergreeks geleë is. Die Uilhuisie bied 'n prentjiemooi woning om te ontspan en te herleef.

Hierdie afgesonderde rustieke selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die eenheid kan gemaklik 4 mense akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Lakens en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n eenplaatstoof, breekware en eetgerei. Die eenheid beskik oor 'n buitebraai op die stoep.

Die water wat by Die Uilhuisie gebruik word, kom van die fontein in die berge. In hierdie area kan dit soms baie winderig raak, maar ook uiters warm.

Die Uilhuis is net die plek as jy wil wegkom van die stad se geraas! Dis stil en afgeleë met pragtige sonsondergange en natuurskoon rondom jou.

Daar is 'n slim-TV en daar is WiFi in die eenheid.

Kom geniet die rustigheid wat die Uilhuisie bied! Die dam is tans vol, ideaal vir visvang en swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 71 resensies vir Die Uilhuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dasklipweg, Uitkyk Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Uilhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasklipweg, Uitkyk Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71fe570935067f8b2d5c2199c31f5fbfe9f8c659f14acec4b4b6789cdee46fefa4a4c9eafe5a307ea7302609ed6d18086c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 Dasklip Road Uitkyk Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.92023150787 19.022612035242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang