Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Vette Vis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Arno L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Kuier was baie lekker! Die verblyf was uit die boeke gewees. Baie naby aan die Vaal Dam sou jy wou visvang met 'n baie mooi uitsig. Dit was net baie warm en 'n lugversorger sou welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en alles wat mens benodig. Wat 'n rustige ervaring saam met my seuns en hul vroue. Die dam se watervlak is laag, maar nog steeds 'n uitstekende visvanggeleentheid beleef. Lekker gebraai en die sonsondergang was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Vette Vis
Julle gesonde wedywering was goed om te aanskou. Baie geluk met die verskeidenheid visspesies wat julle gevang het. Sien julle weer in die nuwe jaar.

Zonika K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ready to go again! Amazing fishing weekend at Die Vette Vis! Wow, what an incredible weekend we had at Die Vette Vis in Oranjeville! Despite the weather throwing us a curveball with some extremely windy conditions, our experience was nothing short of amazing. From the moment we arrived, we were captivated by the beautiful setting and the immaculate accommodations. The house was spotless and fully equipped with everything we could possibly need—truly a home away from home! We felt relaxed and comfortable, which made our fishing adventure that much better. Sure, we had a long walk down due to the dam water levels, but it was thrilling to test our fitness while enjoying the picturesque scenery along the way! Now, let’s talk fishing! The wind may have been fierce, but it didn’t deter us one bit! In fact, it added an exhilarating twist to our fishing experience. Each cast brought its own thrill, and we were beyond delighted with our catches. We had a magnificent time, and it was the perfect mix of challenge and reward. Whether they were big or small, every fish we caught felt like a victory, and we loved every moment of it. Overall, our weekend at Die Vette Vis was the perfect blend of relaxation, fun, and adventure. If you're looking for a slice of paradise to fish, unwind, and create unforgettable memories, look no further! We can’t wait to return for another round of fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Vette Vis
Baie dankie vir ’n goeie beskrywing van die fasiliteit. Dit was wonderlik om julle almal te ontmoet. Veral, baie, baie dankie vir die verjaarsdag bederf, dit was voortreflik. Julle is altyd welkom by Die Vette Vis en ons sien julle in die nuwe jaar.

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed uiteengezette akkommodasie met 'n uitstekende ligging. Akkommodasie het alles wat nodig is met goeie uitleg. Asemrowende uitsig met baie mooi sonsondergang. Dam lekker diep om groot karp te vang. Behulpsame en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Vette Vis
Julle besoek was soos ’n vars briesie. So aangenaam om julle te ontmoet. Alle voorspoed met die interessante boerdery. Julle rou-heuning is van die beste wat ek ooit al geniet het. Hoop regtig om julle gou weer te sien.

Jaco C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Excellent. Stay was excellent. Very friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Vette Vis
Dit was heerlik om te sien hoe, veral die kinders, hulle geniet het. Kom kuier gerus weer.

Nicole M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

What a great weekend away! It was a peaceful and relaxing weekend. Nice and close to the water for fishing. Enjoyed the break away. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Vette Vis
What a pleasure to meet a family that enjoys each other's company as well as the outdoors so much. It will be delightful to see you again.

Brenda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Our home away from home. Very cosy and fully equipped! Ongelooflik lekker en jy hoef nie bekommerd te wees oor kragonderbrekings nie, die eienaar het voorsorgmaatreëls in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Vette Vis
Dit was lekker om te sien dat die kinders dit ook geniet het. Dit was 'n goeie idee van julle om bietjie vroeër te kom vir die verjaarsdagvieringe. Sien julle gou weer.

Shane E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lekker plek vir hengel en rus, baie gerieflik vir 'n gesin. Die huis het alles wat mens nodig het, pragtige dam-uitsig, lekker bordspeletjies. Die dishwasher, wasmasjien en tumble dryer is 'n lekker aanwins. Dit is ook 'n goeie plek vir visvang, baie vis en troeteldiere is welkom. Die hengel area is baie naby die huis gelee en daar is ook 'n boot launch area. Sal vir seker weer hier besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Vette Vis
Dit is heerlik om te sien hoe gaste ons fasiliteite geniet. Geluk met die goeie vangs. Hoop ons sien julle gou weer.

Gerhard B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie netjiese plek. Kuier lekker by braai area. Baie lekker gebly. Mense is baie vriendlik. Sal weer daar gaan bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Vette Vis
Ysters soos julle is altyd welkom hier by Die Vette Vis. Net 'n vreugde om julle te ontmoet.

Charne O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Net 'n plesier gewees. Baie netjies, dam en ander plekkies reg by mens. Alles tot jou beskikking wat verblyf aanbetref. 'n Definitiewe moet gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29ec942c2a9ca31408a8d4513b43d2144cfc3ae46b4e35936e57081d58b3879a21fcc825a38bc121ee8afd89f4f283e88b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 7) 56 5 1 5 18 Strydom Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.995486173311 28.205740564462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang