Die Vette Vis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus V - Sep 2024
Algehele gradering
Goed uiteengezette akkommodasie met 'n uitstekende ligging.
Die Vette Vis se terugvoer
Julle besoek was soos ’n vars briesie. So aangenaam om julle te ontmoet. Alle voorspoed met die interessante boerdery. Julle rou-heuning is van die beste wat ek ooit al geniet het. Hoop regtig om julle gou weer te sien.
Jaco C - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was heerlik om te sien hoe, veral die kinders, hulle geniet het. Kom kuier gerus weer.
Nicole M - Mei 2024
Algehele gradering
What a great weekend away!
Die Vette Vis se terugvoer
What a pleasure to meet a family that enjoys each other's company as well as the outdoors so much. It will be delightful to see you again.
Brenda C - Feb 2024
Algehele gradering
Our home away from home. Very cosy and fully equipped!
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was lekker om te sien dat die kinders dit ook geniet het. Dit was 'n goeie idee van julle om bietjie vroeër te kom vir die verjaarsdagvieringe. Sien julle gou weer.
Shane E - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker plek vir hengel en rus, baie gerieflik vir 'n gesin.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit is heerlik om te sien hoe gaste ons fasiliteite geniet. Geluk met die goeie vangs. Hoop ons sien julle gou weer.
Gerhard B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Kuier lekker by braai area.
Die Vette Vis se terugvoer
Ysters soos julle is altyd welkom hier by Die Vette Vis. Net 'n vreugde om julle te ontmoet.
Charne O - Jan 2024
Algehele gradering
Net 'n plesier gewees.
Theunis D - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker tyd saam gesin en almal het dit geniet.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit is altyd goed om geesdriftige hengelaars soos julle by ons te verwelkom. Baie dankie vir julle kuiertjie. Sien julle dan na die winter.
Nerina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent, friendly, great views and fishing, peaceful.
Die Vette Vis se terugvoer
It was so delightful to see how guests really enjoy themselves at the dam. I trust that you will visit again soon.
Elma D - Feb 2024
Algehele gradering
Oulike plek.
Gustav H - Okt 2023
Algehele gradering
Verwagtinge is oortref.
Lees meerDie Vette Vis se terugvoer
Dit was heerlik om julle vriendelike paartjie te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle met die volgende kuier te verwelkom.
Cherilee K - Mei 2023
Algehele gradering
My stay at Die Vette Vis was excellent.
Die Vette Vis se terugvoer
So nice to meet you and the family. You are always welcome.
Dorothy S - Mei 2023
Algehele gradering
Beautifull, peaceful and the house is equipped with everything you need.
Die Vette Vis se terugvoer
Thank you for your visit. See you soon.
Therapon G - Mrt 2023
Algehele gradering
Very good accommodation.
Die Vette Vis se terugvoer
It was wonderful to welcome you again, hope to see you soon.
Tansin H - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent.
Die Vette Vis se terugvoer
We are so glad that you enjoyed your stay. See you again soon.
Carol W - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was heerlik om julle weer te verwelkom. Baie geluk met julle uitstekende vangste, veral die monster babers en groot karpe. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Chris M - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek. Gerieflik, netjies en mooi uitsig oor die water.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie goed om te hoor dat julle die akkommodasie en al die bordspeletjies geniet het. Sien julle gou weer.
Tanja K - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, home away from home.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was heerlik om te sien hoe julle die dam geniet het op die jet-skis. Sien julle gou weer.
Samantha G - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful and made it feel like home.
Die Vette Vis se terugvoer
We are glad that you enjoyed your stay with us. Looking forward to you next visit.
Lorraine R - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang. Sien gou weer.
Jack D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker sal beslis weer gaan.
Carol W - Jun 2022
Algehele gradering
Accommodation well exceeded our expectation.
Die Vette Vis se terugvoer
It was lovely having you here. Looking forward to see you for your December holiday.
Paula B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, rustig, pragtige damuitsig.
Lees meerDie Vette Vis se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te onvang. Ek is bly om te hoor julle gaan gereeld kom kuier. Hoop om julle gou weer te sien.
Lizelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Die Vette Vis se terugvoer
Julle kuiertjie was net so baie deur ons geniet. Baie geluk met die monster van ’n baber wat julle gevang het.
Loshnee M - Jan 2022
Algehele gradering
Most enjoyable.
Die Vette Vis se terugvoer
It was just enjoyable for us to have you here. Congratulations with the large number of fish you caught. Hope to see you soon.
David N - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees, foto's beskryf nie hoe kekker 'n mens hier kuier nie. Dit is skoon en het als wat 'n mens moontlik kan nodig kry in 'n huis terwyl jy onspan. Die beste plek wat ons nog by was in Oranjeville.
Die Vette Vis se terugvoer
Ek is bly om te hoor dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Dankie vir die goeie terugvoer.
Willem B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, tevrede, lekker, sielsrus.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was goed om jou en jou span hier te verwelkom. Bring gerus jou gesin volgende keer. Ons sien jou gou weer.
Lesley O - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Danie K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en teen die water.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ja, Oranjeville word net al hoe beter.
Monique C - Des 2021
Algehele gradering
Was asemrowend mooi daar en die blyplek is beeldskoon.
Die Vette Vis se terugvoer
Wat ’n aangename groep gaste. As ’n jong dame kan jy vir baie mans wys hoe gehengel moet word. Sien julle binnekort.
Sanjeev R - Des 2021
Algehele gradering
I was very pleased and will go back.
George I - Okt 2021
Algehele gradering
Had a very nice weekend.
Die Vette Vis se terugvoer
What a pleasure to have met you. I trust that you will remain in South Africa for ever. Hope to see you soon.
Luhan B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik, skoon en netjies. Die gasheer is baie vriendelik en baie behulpsaam.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was heerlik om julle dames by Die Vette Vis te ontvang. Baie bly om te hoor dat julle dit terdeë geniet het.
Cheryl P - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome, very comfortable, spotless, friendly owners, family environment.
Lees meerDie Vette Vis se terugvoer
So glad to know that the wheelchair ramp made it easy for your mom to move around. it is now a permanent fixture. We enjoyed meeting your family. See you again soon.
Stephan S - Aug 2021
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Die Vette Vis se terugvoer
It was a pleasure hosting you!!! Hope to see you soon when the weather is warmer. Generally the fishing is very good at Die Vette Vis.
Laura C - Mei 2021
Algehele gradering
We went for 3 days to Die Vette Vis and we were amazed at the excellent service we received!
Die Vette Vis se terugvoer
It was a great pleasure hosting you at Die Vette Vis. Thank you for the good feedback.
Natasha R - Mei 2021
Algehele gradering
Very pleasant weekend.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie, sien julle gou weer!
Hilda K - Apr 2021
Algehele gradering
Great place to stay
Die Vette Vis se terugvoer
Thank you very much. Hope to see you soon.
Leon R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie tevrede en sal weer daar gaan bly.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Pierre V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, goed geleë en netjies.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom by Die Vette Vis.
Riaan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie! Ons sien uit na julle volgende besoek.
Johan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Outstanding accommodation.
Die Vette Vis se terugvoer
It was excellent hosting and meeting your lovely family. Thank you very much for leaving the venue behind in such a tidy state. We hope to see you very soon again.
Anton J - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was aangenaam om julle manne hier by ons te verwelkom. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Carol D - Feb 2021
Algehele gradering
Superb.
Die Vette Vis se terugvoer
You are always welcome to visit us again. Thank you for the good feedback.
Lynnette S - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing visvangplekkie.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is altyd baie welkom by Die Vette Vis.
Louise V - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome naweek
Die Vette Vis se terugvoer
Dankie, ons is bly dat julle die naweek geniet het.
Carlo V - Mei 2021
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies en baie rustig!
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Marika M - Apr 2021
Algehele gradering
Plattelandse vriendelikheid.
Die Vette Vis se terugvoer
Dit was goed om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Louis V - Mrt 2021
Algehele gradering
Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam.
Die Vette Vis se terugvoer
Maak gerus weer 'n draai wanneer jy in hierdie geweste kom werk.
Ryan C - Des 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie. Ons sien daarna uit om julle manne weer by Die Vette Vis te ontvang.
Terrence M - Okt 2020
Algehele gradering
Value for money accommodation. Andre was a great host!
Die Vette Vis se terugvoer
It was an enormous pleasure hosting you. Thank you for your positive feedback. Look forward to seeing you very soon.
Duane M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker ontspannende naweek.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie.
Met uitstekende en tevrede gaste soos julle gaan “Die Vette Vis” nog baie vriende maak.
Sien julle gou weer.
Vette Vis groete,
Andre
Nellie P - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend, sal weer gaan.
Die Vette Vis se terugvoer
Baie dankie. Ons sien daarna uit om julle weer by Die Vette Vis te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang