Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Vette Vis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Die Vette Vis bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende. Die huis is reg op die oewer van die Vaaldam in Oranjeville met direkte toegang tot die water. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

’n Sonkrag-rugsteunstelsel sal verseker dat elektriese noodkrag tydens kragonderbrekings beligting en toegang tot beperkte elektriese bronne verskaf.

Die huis beskik oor 1 slaapkamer en ’n ruim solder-area. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die solder het 2 dubbelbeddens en ’n enkelbed. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Die badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het ’n TV met ’n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.

Die onderdakstoep het ’n ingeboudebraai en het ’n lieflike uitsig oor die dam.

Die area spog met doendinge, soos watersportgeleenthede, voëlkyk, sterrekyk en voetslaan- en fietsryroetes. Daar is ook besienswaardighede, soos De Vry Distillery, Boer Oorlog slagveld en museum en Riemland. Die dorpie Parys en die Vredefortkoepel is ook lekker naby om te besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Arno L
Saam met vriende
5.0
Kuier was baie lekker! Die verblyf was uit die boeke gewees. Baie naby aan die Vaal Dam sou jy wou visvang met 'n baie mooi uitsig. Dit was net baie w...
Sien meer
Des 2024
Martiens B
5.0
Skoon, netjies en alles wat mens benodig. Wat 'n rustige ervaring saam met my seuns en hul vroue. Die dam se watervlak is laag, maar nog steeds 'n uit...
Sien meer
Des 2024
Zonika K
Gesin met klein kinders
5.0
Ready to go again! Amazing fishing weekend at Die Vette Vis! Wow, what an incredible weekend we had at Die Vette Vis in Oranjeville! De...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed uiteengezette akkommodasie met 'n uitstekende ligging. Akkommodasie het alles wat nodig is met goeie uitleg. Asemrowende uitsig met baie mooi son...
Sien meer
Sep 2024
Jaco C
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Stay was excellent. Very friendly owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Die Vette Vis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29ec942c2a9ca31408a8d4513b43d2144cfc3ae46b4e35936e57081d58b3879a21fcc825a38bc121ee8afd89f4f283e88b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 7) 56 5 1 5 18 Strydom Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.995486173311 28.205740564462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang