Die Vette Vis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Die Vette Vis bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende. Die huis is reg op die oewer van die Vaaldam in Oranjeville met direkte toegang tot die water. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
’n Sonkrag-rugsteunstelsel sal verseker dat elektriese noodkrag tydens kragonderbrekings beligting en toegang tot beperkte elektriese bronne verskaf.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer en ’n ruim solder-area. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die solder het 2 dubbelbeddens en ’n enkelbed. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Die badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het ’n TV met ’n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.
Die onderdakstoep het ’n ingeboudebraai en het ’n lieflike uitsig oor die dam.
Die area spog met doendinge, soos watersportgeleenthede, voëlkyk, sterrekyk en voetslaan- en fietsryroetes. Daar is ook besienswaardighede, soos De Vry Distillery, Boer Oorlog slagveld en museum en Riemland. Die dorpie Parys en die Vredefortkoepel is ook lekker naby om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Die Vette Vis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oranjeville Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang