The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Veronica B - Aug 2024
Algehele gradering
Huis weg van jou eie huis.
Neil F - Jun 2024
Algehele gradering
Beautifully elegant house with all the amenities.
Kayla R - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable & attention to detail! Beautiful home with all the bells & whistles.
Reagan P - Jan 2024
Algehele gradering
Wat meer kan ons sê as bravo Theo Vogue.
Donovan L - Jan 2024
Algehele gradering
Histories, pragtig!
Sharon B - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation, highly recommended.
Sue C - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing!
Charlene G - Jun 2023
Algehele gradering
Spacious and charming house for a large group of people!
Lisa F - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspan in styl en gemak.
Brenda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant, well spent and very relaxing.
Nicole V - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful place with a lot of space for friends/family.
Theunis B - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie akkommodasie vir groep van 8 maar badkamergeriewe bietjie kort.
Benette B - Des 2022
Algehele gradering
Ideale plek vir 'n groep volwasse vriende.
Phumelele M - Des 2022
Algehele gradering
Superb.
Janine D - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker, luukse wegbreek.
Braam S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangename outydse sjarme.
Roel Ramaker H - Okt 2022
Algehele gradering
Schitterend huis, met veel oude sfeer.
Liana E - Aug 2022
Algehele gradering
Beste huis vir 'n lekker kuier met 'n groep mense.
Lees meerChante W - Jul 2022
Algehele gradering
The stay was amazing for a Bachelorette weekend. We all loved it.
Willemien R - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi huis met alles wat jy mag benodig.
Marilize D - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut amazing.
Anel R - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig en luuks.
Adele F - Okt 2021
Algehele gradering
Absolute pleasure to stay here.
Jozine A - Sep 2021
Algehele gradering
Host was friendly, area was safe and easily accessible.
The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer
Thank you Jozine and friends for having stayed at The Vogue. It was a pleasure and a privilege to have met you all. Thank for the kind warm hearted people you are. Considerate and friendly. Thank you for cleaning up before your departure. I highly recommend Jozine and her friends to any host. Hope to see you again.
Maritsa D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, heerlik!
Petrus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Besonder aangename verblyf
The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer
Naand Oom Petus, dit was so 'n groot voorreg om julle hier te kon huisves! Baie dankie vir die mooi verwysing/boodskap! Dit beteken so baie vir my/ons. Hoop om julle gou weer te sien!
Seën wense vir die Tannie en oom hulle se dogter.
Marietjie D - Feb 2021
Algehele gradering
Uitmuntend, gaaf ontvang, puik verblyf.
Yolandi P - Feb 2021
Algehele gradering
Puik gasvrou en besonderse fasiliteite
Marieta V - Jan 2021
Algehele gradering
Die mooiste plek met die heel beste diens!
The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer
Môre Marieta,
Baie dankie vir die mooi woorde oor The Vogue. Die terugboeking word opreg waardeer!
Julle was sulke puik gaste en ek is verheug dat julle jul familietyd hier kon spandeer! Om deel te kon wees van die mooi herinneringe wat julle kom skep.
The Vogue se deure sal altyd oop wees vir julle en ek sien uit daarna om julle weer kan terug verwelkom.
Seën groete aan jou en die gesin!
Tot weersiens
Lemaire
Tome R - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring met gasvryheid. Ons het so welkom gevoel en dit is 'n besonderse pragtige huis.
Esme J - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie lekker kuierhuis gewees. Sal dit beslis aanbeveel vir ander.
Nadia D - Feb 2021
Algehele gradering
Wat n pragtige plek met alles, en meer wat nodig is
The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer
Môre Nadia baie dankie vir die terugvoer! Altyd goed om te hoor van gaste se indrukke. Dit was ‘n absolute plesier om julle hier te kom huisves en waardeer die skoon en netjiese huis wat julle agtergelaat het. Julle almal was 5 ster gaste. Sal julle aanbeveel vir enige ander instansie waar julle moontlik sou wou tuis gaan in die toekoms. The Vogue se deure sal altyd oop bly vir jou en jou familie. Ons is bly dat julle die vreugdevolle geleentheid hier van uit The Vogue kon beleef. Kosbare ewigheids herinneringe kon skep. Wou net graag weet wat daar op veiligheid is waarop ons kan verbeter. Ek het gesien jy het dit nie gegradeer nie. Laat my weet. En dankie!
Groete tuis aan almal
Seën wense
Elmarie
Philip C - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful house with plenty of space and all the amenities you could ask for.
The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer
Good day, Philip,
Thank you so much for the feedback and the kind words. It was so special for me to have hosted you and have since only had fond memories of your stay!
You and your company, including the 4 paws, left the house in such a clean and neat condition, which to me was an absolute help and put a smile on my face.
I will recommend you and the company as guests to any other establishment at any time. You were 5 star guests! Thank you so much for being so kind and friendly. Leaving me with fond memories.
Blessings to you and the others
Elmarie
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 28, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang