Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Vygie Seehuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eugene P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ek was moer beïndruk met die Vygie Seehuis! Kan dit baie sterk aanbeveel! Ek het bitter lekker gebly. Bitter netjiese plekkie, mooi uitsig, lekker stuk gras en 'n afdak vir jou wiele. Was verwelkom deur die gasvrou, baie aangename mens en baie vriendelik. Lekker stil en veilig! Een van daai plekkies wat jy weer na toe wil gaan, want jy weet wat jy kry! Fransmanshoek is ook naby, met swemplek en braai geriewe, mooi skoon en steeds funksioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker vakansiehuis, mooiste uitsig, stil en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Die Vygie Seehuis
Hallo Miranda, baie dankie dat julle Die Vygie bespreek het en dit so skoon en netjies gelos het. Dit word baie waardeer. Ek hoop ek sien julle weer binnekort! Groete, Ilse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilse Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Misgunst, Vleesbaai, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3fdc18e942641acf4ac08d96ceb5fadc25274b891abc835f880a3b4160e23bbb8ca76c5086707c892efc5db03c07cc3f312?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Farm Misgunst Vlees Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.294814800535 21.909496740198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang