Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Waenhuis Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caledonstraat 11, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Waenhuis Gastehuis is 'n lieflike gastehuis in Caledonstraat in George.

Die 170 jaar oue huis bestaan uit 11 en suite-gastekamers, elk met 'n ander styl en karakter. Die kamers is ingerig met dubbel- of 2 enkelbeddens, en die badkamers het óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Perkallinne en bamboeshanddoeke word voorsien. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met DStv en het WiFi-toegang. Tee- en koffiemaakgeriewe en sjerrie-karre is ook beskikbaar. Die kamers het ook verwarmers of ondervloerse verhitting, en sommige van die kamers het lugversorging. Kroegyskaste en kluise is in sommige van die kamers beskikbaar, en een kamer het ook 'n knus kaggel.

Die gastehuis het ook 'n sitkamer met Victoriaanse kaggel waar hulle op koue of reënerige dae kan ontspan, asook 'n eerlikheidskroeg. Die ontbytkamer beskik oor 'n Dover-stoof, en hier kan gaste 'n plaasstyl-ontbyt geniet. Ontbyt kan ook op die patio in die tuin geniet word. Ontbyt bestaan uit koffie, tuisgebakte brood en croissants, tuisgemaakte konfyte, 'n verskeidenheid kouevleise en kase. 'n Gekookte ontbyt is op versoek beskikbaar.

Die tuin bied 'n rustige wegbreek van 'n besige dag met sy bome, die verskeidenheid blomspesies en uitnodigende swembad. 'n Konferensielokaal vir 'n maksimum van 24 mense is beskikbaar vir opleiding, funksies en vergaderings met spyseniering indien nodig.

Die Waenhuis Gastehuis is ideaal geleë vir toeriste sowel as korporatiewe gaste wat die Tuinroete besoek. Verskeie strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai, is almal binne ryafstand, en George bied ook heerlike stap- en bergfietsrygeleenthede. Gaste kan ook die plaaslike gholfbaan besoek vir 'n paar rondtes park, vierwielmotorfietsry, branderplankry, visvang en meer of Silver Lily Cheese Farm of Redberry Farm besoek wat 'n verskeidenheid doendinge bied soos 'n heining doolhof, borrelbal en aarbei pluk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Die Waenhuis Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Caledonstraat 11, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Waenhuis Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caledonstraat 11, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32787bae5153a0023e4f79b1c151b63b80c94bf1eb9fd5da9489f496716aca10c859c81801140344a4ab3d923c03201e29cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 11 Caledon Streett George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.95323540693 22.459644556111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang