Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wasbak

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Paul H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons 6 het die Boesmanskloof-staproete gedoen. Voor die tyd het ons by Die Wasbak gebly. Dit is 'n pragtige, volledig toegeruste dubbelverdiepinghuis. Die kombuis en voor die kaggel was ons lekkerste kuierplekke. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Pragtige huis met allermooiste dekor en 'n lieflike tuin. Ons het heerlik gekuier in die mooi huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Heerlik gekuier. Greyton is altyd 'n wenner. Veral die Saterdagmark. Sal net graag wil weet of ons die alarm snags kon aktiveer vir net buite. Ons het skielik 'n onverwagte "gas" skielik op ons voorstoep gehad laat Saterdagmiddag. Maar net besef mens moet altyd op jou hoede wees. Greyton het baie mense wat net in die strate ronddwaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Die Wasbak
The alarm panel has these settings which are clearly shown.

Schalk F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Puik. Sal goed wees as die alarmsisteem buite- en binnestellings het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Errol
Die Wasbak
Good morning Thank you for your review. There is a function to isolate the alarm for inside and outside. This is on the key pad and is self explanatory to isolate zones.

Billy M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie baie lekker. Oulikste plek met al die nodige geriewe. Sal definitief weer wil gaan. Mooiste décor. Al die nodige geriewe. Baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Immaculate house, a lot of effort has gone into the place and the guest's experience. My only feedback is for Die Wasbak to supply a composting bucket for guests as food waste needs to be separated from recyclables.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtige plek propvol kosbaarhede met alles wat jy mag nodig kry. Dit was 'n ysige, koue dag in Greyton maar die huis het 'n heerlike kaggel en verwarmers in die kamers. Alhoewel daar geen TV is nie, het ons die interessantste boeke deurgeblaai en daar is ook volop bordspeletjies beskikbaar. Uitstekende diens vanaf Errol en Tim. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol-anne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Die Wasbak is 'n lieflike plek om te kuier en weer die bande met die gesin te hernu. Greyton is 'n wonderlike klein dorpie en Die Wasbak is ideaal geleë, loopafstand van die natuurreservaat af en die restaurante en aantreklikhede van die dorp. Daar is 'n lekker groot kaggel wat die huis baie snoesig maak. Die kombuis is goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Alles is pragtig aangebied en die huis se dekor is lieflik. Daar is heelwat bordspeletjies om die hele gesin te vermaak wanneer dit te koud raak om buite te kuier. Ons gasheer, Errol, was baie behulpsaam toe daar 'n probleem was met die dorp se krag (die wind het 'n kragdraad los gewaai) en werklik 'n gawe mens. Ek beveel Die Wasbak aan vir enige iemand wat graag 'n naweek weg wil geniet in Greyton.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vassi V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Great fun. Our stay was most enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kate K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Great comfy beds, beautiful home. Peaceful. Loved the quiet sounds of birds throughout the day and evening. Didn't lack for anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Errol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 96, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a75256f6af0357818d69d957b5b2239addca9f33f2216726822078d1a39ef7be1a800a0e50f3d6ff9030b967562f0a303d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 96 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043194 19.6159779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang