Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wasbak

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 96, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Wasbak is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Greyton. Dié vakansiehuis bied Ouwêreldse bekoring en het sy naam gekry van die histories oorspronklike buite-opwasbak onder 'n antieke peerboom.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 1 enkelbed en 'n slaapbank. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n aparte bad en stort, wasbak en 'n toilet.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n verskeidenheid breekware en toebehore om te gebruik. Die leefarea het 'n kaggel en lei na die tuine. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom is ideaal geleë langs die pad van koffiewinkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Errol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 96, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Wasbak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 96, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a75256f6af0357818d69d957b5b2239addca9f33f2216726822078d1a39ef7be1a800a0e50f3d6ff9030b967562f0a303d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 96 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043194 19.6159779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang