Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Watergat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Die Watergat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Ongelooflik lekker en sal regtig die plek aanbeveel vir gaste.

Dit was heerlik, stil al is dit naby Olifantstraat. Baie mooi en ruim huis en goed ontwerp. My enigste klagte, die eienaar moet dalk bietjie aandag gee aan die matrasse. Verder alles wat mens kan dink om nodig te kry is daar.

Die Watergat se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Susan. Ons sal verseker vandag gee.

Die Watergat
Tinus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

Ongelooflike goeie waarde vir geld.

Ons het ongelooflik lekker gebly by die Watergat. Daar is beslis meer as wat mens nodig het. Daar is 'n gasbraaier, gaspypaansteker, kampeerkot en selfs plastiekglase en bordjies vir kinders, wat mens nie by die standaard selfsorg-eenhede kry nie. Hierdie wys beslis dat die plek nie 'n standaard selfsorg-eenheid is nie, maar eerder iets merkwaardig. Die voorafbetaalde meters was vir ons nuut, maar ons het dit vinnig onder die knie gekry. Lugversorgers in elke kamer, 'n pragtige swembad, 'n lekker binnebraai en selfs 'n buitevuurmaakboma. Goeie kwaliteit beddegoed en 'n lieflike groot tafel in die kombuis om bordspelletjies te speel of sommer net lekker te gesels. Laat ek net noem, hierdie selftoegeruste eenheid het 'n laai in die kombuis met 'n klomp bordspelletjies waarvan mens kan kies. Die hoeveelheid ekstras waaraan die Watergat gedink het, is merkwaardig. Al die vertrekke in die huis is modern en netjies. Dit skep 'n luukse gevoel. Die deure na die kamers toe is besonders mooi en dit is eksklusief. Ons sal beslis weer bespreek by Die Watergat.

Die Watergat se terugvoer

Ons waardeer die terugvoer en is baie bly dat julle die tydjie by die Watergat geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Die Watergat
Karien C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

'n Vakansiehuis, weg van die huis af!

Ons het heerlik gekuier in Die Watergat en so lekker tuis gevoel. Die huis is fantasties toegerus, selfs met swemhanddoeke wat voorsien word. Die kinders het opsluit besluit ons moet ook in so huis bly vir altyd. Was 'n wonderlike vakansie en sal beslis dit ons nuwe bosveldtuiste maak.

Lindie C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie C

Good value for money and nature.

Everything was great. Enjoyed all the animals visiting every half hour, and the variety was amazing. The house is very well equipped, and it felt so homely. Really great value for money. Just a bit close to other houses and had problems with noise, but overall good.

Drickus C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drickus C

Die plek lyk soos op die foto's en is 'n baie lekker leefhuis.

Dit voel soos 'n klein stukkie paradys in die bos, lekker privaat en rustig. Mooi, skoon en netjiese afwerkings.

Die Watergat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly as julle die plekkie geniet het.

Die Watergat
Lfi Projects D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lfi Projects D

Baie praktiese blyplek.

Die plek is 'n baie lekker plek. Huis is praktiese uitgelê. Als wat mens kan kort is daar.

Die Watergat se terugvoer

Baie dankie vir jou terug voer. Ons is bly as julle die plekkie geniet het.

Die Watergat
Melchior L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melchior L

Baie lekker gekuier, netjies en rustig.

Lekker ontspan, en alles wat jy nodig het, is daar. Net bekommerd oor die swembad en klein kinders.

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hedgehog-weg 934, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0864a2263e32d3e9d06a93753f65982f4f371e8ea58027cd1b267ea2b5b55f5193f49633907fbdf6dffacd7a7043f076bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 934 Hedgehog Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3747085 31.7643248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang