Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Werf on the Beach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Slegs die aantal gaste waarvoor daar bespreek en betaal is, word toegelaat.
Die navraag moet die aantal kinders sowel as hul ouderdomme toon.
Hierdie huis het slaapplek vir 'n maksimum van 6 mense, kinders van alle ouderdomme ingesluit.
Dagbesoekers en ekstra gaste wat oorbly word nie toegelaat nie.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Rook in die huis is verbode.
Daar is slegs parkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Troeteldiere moet gesosialiseer wees en gaste moet hul eie beddegoed, beddens en handdoeke vir hul troeteldier voorsien.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye, in die huis sowel as buite, onder toesig wees. Troeteldiere mag nie alleen gelaat word nie.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat deur hul troeteldiere veroorsaak word.
Gaste moet hul troeteldiere se hare voor vertrek skoonmaak.
Strandhanddoeke word voorsien.
Verblyf van 6 dae of langer, ontvang 1 opfrisskoonmaakdiens, wat 'n verandering van die beddegoed, badhanddoeke en kombuislappe, vee en mop van die huis, skoonmaak van die badkamers en nog 2 rolle toiletpapier per toilet, vee van die stoep en die skoonmaak van die braai-area insluit.
Bykomende skoonmaakdienste kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Indien die bespreking vir 'n paartjie is, sal slegs die hoofslaapkamer en badkamer ingerig word. Die ander 2 sal gesluit wees. Indien die bespreking vir 2 enkellopendes is, moet dit tydens die besprekingsproses gekommunikeer word. Twee slaapkamers en badkamers sal dan ingerig word teen 'n addisionele koste wat direk aan die verblyf betaalbaar is. Kommunikeer asb. die slaapkamer se uiteensetting tydens die besprekingsproses.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 34, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA974671482104fe24cee38b66c77faf1ed9473ba3c83c80f2450bb583778e22ee220db3a03a1c6205c67b6c52de2b4a8aa0a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 34 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.811581677222 17.88279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang