Die Wilde Gans
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Deolin A - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend, perfek.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie dankie, dit is 'n groot plesier om sulke netjiese gaste te ontvang! Kom gerus weer!
Groete
Die Wilde Gans
Terry D - Jan 2024
Algehele gradering
Sal enig tyd weer daar wil oornag of weer n' paar dae rustig verkeer.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie dankie, julle was 5-ster gaste! Kom gerus weer.
Tertia V - Sep 2023
Algehele gradering
Welkome gasvrou, pragtig en netjies plek.
Juliane S - Sep 2024
Algehele gradering
Good and safe for us and car!
Leonie V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese oornagverblyf.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Ronel L - Aug 2023
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Kris C - Aug 2023
Algehele gradering
Great place to get away from it all.
Lees meerBeronicia A - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Netjies en veilig, alles was perfek!
Willem N - Mei 2023
Algehele gradering
1 nag oorgeslaap.
Jerome E - Apr 2023
Algehele gradering
Tranquil, peaceful.
Die Wilde Gans se terugvoer
Thank you so much!! Come again
Regards
Hettie
Johannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike, aangename wooneenheid.
Die Wilde Gans se terugvoer
Hallo Johannes. Dit was vir my regtig aangenaam om so 'n vriendelike gas te kan ontvang. Kom gerus weer.
Elizna M - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie dankie dat julle van Die Wilde Gans gebruik gemaak het. Dis 'n plesier om sulke gawe mense te ontvang. Kom gerus weer.
Groete
Hettie
Adele T - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvrye verwelkoming en baie beïndruk met die netheid en detail in die woonstel.
Amelia V - Mei 2023
Algehele gradering
Eerstens wil ek die website bedank vir hulle hulp!
Lynette B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Die Wilde Gans se terugvoer
Hallo Lynette, stem saam vir 4 groot mense maar vir 'n paartjie met kinders is dit heeltemal groot genoeg. Aangesien die meeste gaste net hier slaap en verder deur die dag die omgewing geniet! Kom gerus weer!
Erika V - Des 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie maar netheid kan opgeskerp word.
Die Wilde Gans se terugvoer
Janee, die gaste maak baie keer self skottelgoed skoon. Ek gaan nie die breekgoed en glase deurkyk vir merke nie. Ek aanvaar alle gaste is netjies.
Magda F - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Vanessa A - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
André V - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties, kan nie wag om weer te kuier nie!
Die Wilde Gans se terugvoer
Hallo Susara,
Baie dankie. Julle is 5-ster gaste en enige tyd welkom.
Groete,
Hettie,
Die Wilde Gans.
Jill T - Nov 2022
Algehele gradering
Our hostess was helpful. Everything was spotless. Would stay there again.
Tinus V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie, baie lekker om julle te kon huisves. Julle was aangename gaste.
Groete
Hettie
Annelie J - Sep 2022
Algehele gradering
Al my verwagtinge oortref.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie baie dankie Annalie. Was baie lekker om julle te ontmoet, kom gerus weer
Groete
Hettie
Neels S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek sal weer gaan kuier.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie dankie so bly julle het Die Wilde Gans gebruik. Sien daarna uit om julle weer te sien
Groete
Hettie
Shamida M - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende naweek!
Die Wilde Gans se terugvoer
Julle maak my dag! Baie dankie dat jul Die Wilde Gans gebruik het.
Jammer ek was op krukke.
Kom gerus weer.
Groete
Hettie
Elizna H - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en 'n baie aangename gasvrou.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie dankie, dit doen my hart sommer goed. Julle is 'n juweel en altyd welkom.
Groete
Hettie
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, gerieflike bed.
Marinda E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Willemien W - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was net 'n plesier om hier te kon oornag.
Andras And Jacqui C - Okt 2022
Algehele gradering
We stayed for 4 nights, comfortable and very well equipped, a lot of thouhgt went into the needs of self catering. One of the best we have stayed at.
Die Wilde Gans se terugvoer
Hallo julle twee. Dit was goed om julle te ontmoet, heel onderste laai waar die skinkborde is was daar n broodbord.
Vriendelike groete,
Hettie
Denise D - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Madeleine J - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike oornagverblyf.
Die Wilde Gans se terugvoer
Hallo Madelein,
Planne is ingedien vir n onderdak braai, en daar was n probleem by Internet ontvangs. Baie dankie vir jul verblyf hier op Die Wilde Gans, kom gerus weer.
Groete
Hettie
Leon L - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik met ruim spasie.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie dankie. Daai braai is nog op my lysie van doen dinge, soos die geldjies inkom.
Baie dankie en groete
Andries L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Andries L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Nesta W - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlik, snoesig, tuis!
Die Wilde Gans se terugvoer
Hallo Nesta was 'n plesier om julle te ontvang, kom gerus weer.
Groete
Hettie
Jenny C - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier en boonop 'n nuwe vriendin gekry.
Die Wilde Gans se terugvoer
Kom kuier gerus weer, was 'n groot plesier. Lekker om sulke vriende te ontmoet.
Groete
Hettie
Wanda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Absoluut Fantasties! Ons het ons kuier in die Wilde Gans geniet, dit was baie lekker.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie dankie dit was net 'n plesier en u is enige tyd weer welkom.
Groete, Hettie.
Dave B - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooi, stil, netjies en bekostigbaar.
Die Wilde Gans se terugvoer
Baie baie dankie. Julle was regtig aangename gaste. Kom gerus weer!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang