Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wilde Gans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deolin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend, perfek. 100% geniet, baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Die Wilde Gans
Baie dankie, dit is 'n groot plesier om sulke netjiese gaste te ontvang! Kom gerus weer! Groete Die Wilde Gans

Terry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal enig tyd weer daar wil oornag of weer n' paar dae rustig verkeer. Ons het baie lekker gebly by Die Wilde Gans. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal die plekkie aanbeveel om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Die Wilde Gans
Baie dankie, julle was 5-ster gaste! Kom gerus weer.

Francois V
1 nag
4.6
Okt 2024

Ons het daar oornag met 'n wegbreek van die huis. Dit was ideaal vir 'n wegbreek dag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juliane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Good and safe for us and car! Very good, would go again any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Gerieflike, netjiese oornagverblyf. Gerieflike, netjiese oornagverblyf. Goed toegerus; veilige parkering; stil buurt. Geskik vir twee volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hettie
Die Wilde Gans
Vat dit maar van wie dit kom. Kyk maar die ander resensies. Mooi dag Hettie

Tertia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Welkome gasvrou, pragtig en netjies plek. Eienaar het ons baie welkom laat voel. Dit het gevoel soos 'n huis. Alles wat 'n mens benodig, is in die blyplek. Baie skoon en baie netjies. Ek beveel dit beslis vir almal aan en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kris C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Great place to get away from it all. After a warm welcome by the hostess, Hettie, the automated vehicular gate was opened, which made concern for the vehicles overnight disappear. The cottage is quaint, not large enough (in my opinion) to spend multiple days on holiday, unless it's just for a place to sleep, as was our case. DStv and Wifi are available, but remember torches for loadshedding. Cooking utensils are there for those doing self-catering, as well as complimentary coffee and tea. There are a range of restaurants to choose from, but we found that Charlie's Brewhouse had exactly what we were after. If you're two sharing, one is on the bed whilst the other on the couch (which was apparently very comfortable to sleep on). The single en-suite bathroom might be a challenge to some, but wasn't a problem for us. Overall, a great stay and a pity we didn't book for another night, even if just to get a chance to drive around the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Huis weg van die huis. Ons het so lekker gebly daar. Ons kon geen fout vind met die plekkie nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30ab3bb1a568ba9fa3fd71b6d95d8b2943cd1938a1dff671a9d39dbd8dc1cc92a04f0d12846b798bb3d5efd657aeebc408ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 41 5 1 5 9 Blaauw Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785633653858 18.16461819144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang