Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wilde Gans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Andrè Vd Merwe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie goeie verblyf. Baie vriendelike gasvrou, netjiese skoon geriewe, goed ingerigte woonstel. Sal weer graag by Wildegans wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Die Wilde Gans
Dankie, julle was 5ster gaste! Kom gerus weer! Groete Hettie

Annette N
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Veilig, rustig en waarde vir geld. Die verblyf was perfek vir my en my 84-jarige pa. Hy was mal oor die duiwe se gekoer wat hom aan sy jong dae op die plaas laat dink het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venice V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Die Wilde Gans is 'n baie mooi, netjiese plekkie, met alles wat jy nodig kan hê. Baie lekker gebly, ons was aangenaam verras. Die Wilde Gans is selfs mooier as die advertensie foto's. Vriendelike ontvangs en waarde vir geld. Hettie het aan alles gedink wat 'n reisiger / vakansieganger kan benodig en voorsien tot 'n wasmasjien, seeppoeier, wasgoed pennetjies ens. Ons sal die Wilde Gans aanbeveel by vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Die Wilde Gans
Dankie Venice. Julle was 5ster gaste! Kom gerus weer!

Annette N
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lieflike verblyf. Heerlike verblyf in rustige omgewing. Duiwe herinner my Pa aan die plaas en was vir hom 'n rustige kuier. Gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige stoep met tuin. Ons is met aankoms hartlik verwelkom deur Tannie Hettie. Die plek is netjies, skoon en goed toegerus met alles wat nodig is. Die tuin is pragtig en vol pittige bordjies met boodskappies. Ons sal beslis weer kom oorslaap met ons besoek aan die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babalwa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

I enjoyed my stay at Die Wilde Gans. My stay was excellent, everything was as expected and much more. Would definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het baie welkom gevoel. Die Wilde Gans is regtig goed toegerus. Ons het wel meeste van die tyd by familie deurgebring, dus het ons hoofsaaklik oorgeslaap. Die kritiek wat ek kan gee, is dat die lemoenduifies in die gasvrou se agterplaas gemaak het dat ons minder lekker geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deolin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend, perfek. 100% geniet, baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Die Wilde Gans
Baie dankie, dit is 'n groot plesier om sulke netjiese gaste te ontvang! Kom gerus weer! Groete Die Wilde Gans

Terry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal enig tyd weer daar wil oornag of weer n' paar dae rustig verkeer. Ons het baie lekker gebly by Die Wilde Gans. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal die plekkie aanbeveel om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Die Wilde Gans
Baie dankie, julle was 5-ster gaste! Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30ab3bb1a568ba9fa3fd71b6d95d8b2943cd1938a1dff671a9d39dbd8dc1cc92a04f0d12846b798bb3d5efd657aeebc408ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 50 5 1 5 9 Blaauw Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785633653858 18.16461819144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang