Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wilde Gans

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Die Wilde Gans is in Velddrif en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaapkamer. Daar is slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, elektriese braaipan, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in die sitarea, die eetarea het genoeg sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet en daar is komplimentêre WiFi.

Daar is ook lieflike braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Deolin A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, perfek. 100% geniet, baie privaat.
Apr 2024
Terry D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enig tyd weer daar wil oornag of weer n' paar dae rustig verkeer. Ons het baie lekker gebly by Die Wilde Gans. Gasvrou was baie behulpsaam en vrie...
Sien meer
Jan 2024
Tertia V
Gesin met tieners
5.0
Welkome gasvrou, pragtig en netjies plek. Eienaar het ons baie welkom laat voel. Dit het gevoel soos 'n huis. Alles wat 'n mens benodig, is in die bly...
Sien meer
Sep 2023
Ronel L
Saam met lewensmaat
5.0
'n Huis weg van die huis. Ons het so lekker gebly daar. Ons kon geen fout vind met die plekkie nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Aug 2023
Kris C
Saam met vriende
5.0
Great place to get away from it all. After a warm welcome by the hostess, Hettie, the automated vehicular gate was opened, which made c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Wilde Gans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30ab3bb1a568ba9fa3fd71b6d95d8b2943cd1938a1dff671a9d39dbd8dc1cc92a04f0d12846b798bb3d5efd657aeebc408ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 39 5 1 5 9 Blaauw Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785633653858 18.16461819144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang