Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Die Wilge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Veronique J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker kuier area, baie modern. Sal beslis volgende keer langer kuier bly. Vreeslik lekker gebly, sal beslis die plek onthou vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenna
3 Die Wilge
Baie dankie, Veronique! We really appreciate your review and we hope to see you again. Kind regards Jenna

Ray-jéan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

'n Netjiese, skoon en goed toegeruste woning. Sal dit beslis aanbeveel. Dit was 'n heerlike verblyf gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenna
3 Die Wilge
Thank you Ray-Jéan!

Anni S
1 nag
4.8
Jul 2024

Stilte rondom jou. Sonlig soggens deur die venster. Sagslaap. Kan nie beter nie. Die oomblik toe ek instap, het ek geweet hier gaan ek en my volwasse kinders lekker bly. Ons het onvergeetlike herinneringe aan 3 Die Wilge. Die ruimte. Die smaakvolle interieur. Kombuis toegerus vir 'n Masterchef. Die boma buite en 'n uitsig op die Bronberg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenna
3 Die Wilge
Thank you Anni, I am so pleased that you loved your stay here so much! I hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jenna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janine-laan 422, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0150aa41bfd28c92f5ef18ba201fdaffef6a977dedcedaafb31f56ac5994fb753ed7b7e00bea2e88968b3180fbc46106324d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 422 Janine Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.761132 28.3100987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang