Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Die Wilge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janine-laan 422, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

3 Die Wilge is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Pretoria, ideaal vir 'n klein gesin of paartjies. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot groot hospitale, snelweë en wonderlike winkelsentrums.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers met oorgenoeg kasspasie en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis brei uit na 'n eetarea en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix ingerig is. Vir diegene wat nie heeltemal hul werksverantwoordelikhede kan agterlaat nie, is daar 'n toegewyde werkspasie. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer maak oop na 'n lieflike tuin waar gaste kan luister na die voëls wat kwetter terwyl hulle 'n koppie koffie geniet, 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad kan geniet of 'n braai kan geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jenna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Janine-laan 422, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink 3 Die Wilge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janine-laan 422, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0150aa41bfd28c92f5ef18ba201fdaffef6a977dedcedaafb31f56ac5994fb753ed7b7e00bea2e88968b3180fbc46106324d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 422 Janine Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.761132 28.3100987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang