Die Windmeul
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Levubu, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Windmeul bied gerieflike oornagverblyf 50 km vanaf die dorpie Louis Trichardt, in Limpopo. Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 selfsorgwoonstelle.
Dié lugversorgde eenhede is elk geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n kombuisie in elke eenheid wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Boonop het die eenheid ook 'n TV met DStv en braaigeriewe op die patio. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Besoekers aan die area kan 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge geniet of die verskeidenheid natuurlike besienswaardighede in die area verken.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mykie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoofstraat, Levubu, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
- Gaste dink Die Windmeul het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Levubu, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang