Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp Huis

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Windpomp Huis is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat langs die eienaar se hoofwoning in Riebeeck Wes geleë is. Daar is 'n werkende windpomp op die perseel wat 'n lieflike en rustige plaasatmosfeer skep weg van die daaglikse gewoel van die stadslewe.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Al drie slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en ekstra sitplek. Daar is ook 'n kaggel en 'n platskerm-TV.

Die huis het 'n ruim stoep wat buitemeubels het waar gaste hul etes saam kan geniet met 'n lieflike uitsig, daar is ook buitebraaigeriewe. Gaste het toegang tot beide 'n gedeelde swembad en 'n plaasdam op die perseel. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Riebeeck Wes het verskeie winkels, restaurante en wynplase en is sowat 6 km vanaf Riebeek Kasteel geleë, wat ook pragtige kuriowinkels en eetplekke het vir gaste om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Robin H
5.0
Great stopover in peaceful surrounds. When we arrived on a very cold night, the fireplace was very welcome! Windpomp Huis is clean, nea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Camy F
Saam met vriende
5.0
Beautiful place. We have had a very warm welcome on arrival. The house has a very cozy and peaceful atmosphere to it, which is really g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Liesbet K
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid, mooi omgewing. Sal weer wil besoek.
Aug 2024
Melize T
Saam met vriende
5.0
Great wil gaan weer. Alles is 5 ster. Eienaar is baie besorg en het ons selfs laat begin vir die wedren.
Jun 2024
Jeremy F
Gesin met klein kinders
5.0
Conveniently located and owner was genial and accommodating. Great stay. Cobus took good care and accommodated us accordingly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Windpomp Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8576aae7bbb37d8c3392b42d66f913aa282f244497012d30476747db65258d218dbb23febb9626a88c91f5d0463c117aed65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 8 Lang Street Riebeeck Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.347639998596 18.868464323435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang