Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp Kamer

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Die Windpomp Kamer
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Regan A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan A

Netjies, ruim, modern met die vriendelikste eienaars.

Die Windpomp Kamer is modern, netjies, skoon, veilig en het die vriendelikste eienaars. Ons was baie vriendelik ontvang met die aankoms. Die plek self is modern en so skoon en netjies met 'n baie lekker balkon. Alles was op standaard en ons het baie veilig en welkom gevoel. Die kamer was goed ingerig en die badkamer was iets uit die wêreld. Sal Die Windpomp kamer enige tyd aanbeveel. Baie dankie oom en tannie.

Jorgan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorgan H

We could see you are making an effort to make this place value for money. Care has been taken on details. Evertything was stunning.

See stars.

Die Windpomp Kamer se terugvoer

Jorgan and his partner were great guests and we would love to host them again.

Die Windpomp Kamer
Yvette D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette D

Fantasies.

Het beslis die oorslaap geniet. Die bad met die windpomp uitsig was 'n wenner.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Leigh M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M

Lovely establishment, but only suitable for smokers, the room is linked to the main house and there seems to be smoking inside which filtered through our entire stay.

Unit comfortable and host welcoming.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b1aaf40b3be3349d8aec613973b45b3934fed7ad99956e3fd11b0daa972872d8927311377f09647465dd7bc464d53acd88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Lang Street Riebeek Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.347618 18.8684692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang