Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp Kamer

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Regan A
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Netjies, ruim, modern met die vriendelikste eienaars. Die Windpomp Kamer is modern, netjies, skoon, veilig en het die vriendelikste eienaars. Ons was baie vriendelik ontvang met die aankoms. Die plek self is modern en so skoon en netjies met 'n baie lekker balkon. Alles was op standaard en ons het baie veilig en welkom gevoel. Die kamer was goed ingerig en die badkamer was iets uit die wêreld. Sal Die Windpomp kamer enige tyd aanbeveel. Baie dankie oom en tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorgan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

We could see you are making an effort to make this place value for money. Care has been taken on details. Evertything was stunning. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Die Windpomp Kamer
Jorgan and his partner were great guests and we would love to host them again.

Yvette D
1 nag
4.6
Jul 2024

Fantasies. Het beslis die oorslaap geniet. Die bad met die windpomp uitsig was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leigh M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Lovely establishment, but only suitable for smokers, the room is linked to the main house and there seems to be smoking inside which filtered through our entire stay. Unit comfortable and host welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b1aaf40b3be3349d8aec613973b45b3934fed7ad99956e3fd11b0daa972872d8927311377f09647465dd7bc464d53acd88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Lang Street Riebeek Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.347618 18.8684692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang