Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp Kamer

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Windpomp Kamer bied kwaliteit oornagverblyf met 'n pragtige berguitsig en beslaan die eerste verdieping van die eienaar se hoofwoning maar het sy eie privaat ingang. Die eienaar se woning is in Riebeek Wes geleë en hierdie kamer is geskik vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne verblyf.

Dié kamer het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Die kamer is toegerus met 'n eerlikheidskroeg, 'n mikrogolfoond en 'n tee- en koffiemaakstasie. Daar is ook 'n rusbank en 'n balkon wat 'n lieflike uitsig oor die amandelboord, windpomp en berg in die verte bied. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Riebeek Wes spog met verskeie winkels, restaurante en wynplase en is sowat 6 km vanaf Riebeek Kasteel, wat ook 'n verskeidenheid kurio- en antiekwinkels en oulike restaurante het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Windpomp Kamer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b1aaf40b3be3349d8aec613973b45b3934fed7ad99956e3fd11b0daa972872d8927311377f09647465dd7bc464d53acd88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Lang Street Riebeek Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.347618 18.8684692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang