Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vakansie oornag. Gasvry en vriendelik en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het die oornag bestemming aangenaam gevind. Baie sentraal en gerieflik geleë. Baie vriendelike diens en heerlike ontbyt. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Sal weer kom. Baie lekker gebly, vriendelike mense, lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Vriendelik en gemaklik. Die bed het lekker geslaap en alles het gewerk. Die stort is groot met goeie waterdruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustige atmosfeer en goeie Namibiese gasvryheid. Ons bly altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gb J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was kraakvars. Stil omgewing. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Stil. Baie netjies. Alles wat jy nodig het. Het regtig lekker gebly. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia V
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Pragtige tuin, heerlike aandete. Baie hulpvaardig en vriendelike ontvangs. Heerlike aandete. Die beddens en beddegoed is egter nie op standaard nie. Plek is nie op Google Maps nie, so dit was gesukkel om die plek te vind.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Renette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Goeie oornag verblyf oppad. Die Windpomp is gerieflike oornag verblyf. Die kamer dekor is interessant. Die feit dat hulle vir ons ontbytpakkies gereël het omdat ons baie vroeg moes vertrek, is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khathutshelo L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Excellent. Homely and pleasant. The hostess was super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 455
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 455
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cuito Quanavale-laan 44, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8844ca04cfb91d66a4a084b6a46887167ba35b11f5611be28629683fdafd8059053cd70902c52930bae495d9908091faa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 455 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 44 Cuito Quanavale Avenue Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.4459866 18.9639692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang